Jehovah Jira, God will Provide

Jehovah Jira, God will Provide Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jehovah Jira, God will Provide, Religious organisation, Lusthof Pretoria, Pretoria.

Hallo almal Asb help ons gesinne kry baie swaar ek sukkel self maar sal ni myself verrryk in ander se armoede nie, enige...
29/01/2026

Hallo almal Asb help ons gesinne kry baie swaar ek sukkel self maar sal ni myself verrryk in ander se armoede nie, enige iets sal help julle kan self kom afgee vir my gesinne julle is meer as welkom baie baie dankie my nr is 0625720891

15/11/2025

Askuus mense ek kon niks post ni, eks nou weer hier op di blad, soos ek gese het ons help 25 huisgesinne met kospakkies soos ons donasies kan kry asook mense in Wolmer kry een keer n maand iets te ete as ons dit kan doen ek sal fotos en videos stuur deur messenger want ek wil ni mense blootsel op fb ni hulle kry reeds swaar, ons kort dringend geskenkies vir 2 meisies ouderdomme is 6 en 5,1 seuntjie van 11 en n baba seun 4 maande oud asb as julle kan help julle kan dit self vir di kids kom gee, stuur maar n message of whatsapp my op 0625720891 baie baie dankie

17/07/2025

Hi everyone we are here to help the less fortunate people, please anything will help in form of a donation, people know me for over 10 years doing this, it's my passion in life, we strife to assist poor people

Address

Lusthof Pretoria
Pretoria
0001

Telephone

+27625720891

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jehovah Jira, God will Provide posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Jehovah Jira, God will Provide:

Share