Fontein van Lewe

Fontein van Lewe Pastoor Pieter en Raaitjie Pruis.
[Nedbank Gezina Rek:1603115684 - Br:198765]

04/09/2022
07/07/2021

Laat dit goed of sleg wees — ons sal luister na die stem van die Here onse God na wie ons u stuur, dat dit met ons goed kan gaan as ons luister na die stem van die Here onse God.
JEREMIA 42:6

06/07/2021

Enige Bydrae, Tiendes & Offerandes {Saad in die Koningkryk} kan per internet oorbetaling gedoen word(EFT): Kerk rekening is Nedbank Gezina, Fontein van Lewe, Rek: 1603115684, tak-kode: 198765 jou verwysing jou naam en van...
Baie dankie geliefdes vir elkeen wat ondersteun in hierdie moeilike tyd ons het dit regtig nodig!
Groot waardering, Mag u geseënd wees. Past Pieter & Raaitjie Pruis [FvL]. Past.Pieter - 082 453 2166 Raaitjie - 072 153 4066

06/07/2021

Gebed tydens swaarkry

In my is daar duisternis, maar by U is daar lig; ek is eensaam, maar U verlaat my nie; ek is swak van aard, maar by U is daar hulp; ek is rusteloos, maar by U is daar rus.

In my is daar bitterheid, maar by U is daar geduld; ek verstaan nie u weë nie, maar U weet wat die regte pad vir my is.

Here Jesus Christus, U was arm en in nood, ’n gevangene en net so eensaam soos ek.

U ken al die mens se probleme; U bly by my wanneer alle mense my in die steek laat; U onthou my en soek na my; dit is u wil dat ek U moet ken en my tot U moet wend. Here, ek hoor u roepstem en ek volg U; help my.

14/12/2020

Naand Geseëndes,
Hierdie Feestyd kom as hoogtepunt na ń uitdagende 2020!
Ons het groot steunpilare gegroet en ook nuwe siele gewin. Alle eer aan God, as ons terugkyk besef ons, Hy het ons werklik deurgedra!
Hiermee ter inligting ons dienstye vir Feestyd:
Son.ogg 20Des: 10h00am
Son.ogg 27Des: 10h00am Kersdiens
Son.ogg 3Jan: 10h00am Nuwe Jaars diens

Weens inperkings asook belangstelling het ons probeer om almal te akkommodeer en so vêr moontlik samesmelting te doen. Ons doen dus mooi beroep op almal, kom ons wees getrou en sluit die jaar op ń hoë noot af.

Liefde groete
Past Pieter & Raatjie Pruis
Fontein van Lewe

14/09/2020
14/09/2020

Address

181 Booysen Straat
Pretoria
0084

Opening Hours

10:00 - 11:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fontein van Lewe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Fontein van Lewe:

Share