EG Kerk Wonderboom

EG Kerk Wonderboom Amptelike blad van die EG Kerk Wonderboom met nuus, gebeure, aksies, boodskappe & meelewing Die Kruisboodskap wat deur die Kerk uitgedra word, sluit in:

1.

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is 'n lewenskragtige Evangeliese Kerk wat op 'n Gereformeerde grondslag berus. Die Gemeente van Wonderboom is gestig op 5 Julie 1987 vanuit die Evangelies-Gereformeerde Kerk, Maranatagemeente. Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika reik die hand van vriendskap en welwillendheid na elke Christus-belydende Kerk. Hierdie Kerk distansieer ho

m geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade. Wedergeboorte (Redding en Verlossing van sondaars)

2. Heiligmaking (Vervulling met die Heilige Gees)

3. Wederkoms van Jesus Christus

4. Goddelike Genesing van fisiese krankheid

05/09/2026

Verder het die Kuratorium in oorleg met die Moderatuur besluit om alle gemeentes en lidmate van die Kerk aan te moedig om op Sondag 6 September 2026 (Kweekskooldag) ‘n addisionele offergawe te gee spesifiek vir aanwending
tot die Studente hulpfonds van die Kweekskool. Hierdie fondse word netso aangewend vir die studente se studiegelde.

Die Sentrale Kas het ‘n kode geskep (kode 2102) op die SAGE boekhouding platform wat u aan die kassiere kan deurgee.

U kan gerus die Kerkkantoor kontak om die kode op u gemeente boeke te aktiveer. Enige fondse wat so geïn word is nie-hefbaar nie.
Ons sal graag hierdie offergawe motiveer deur middel van:
a) U aan te moedig om ‘n bedrag in ‘n koevert (spesifiek gemerk “Kweekskool Studente Hulpfonds”) te plaas tydens u offergawe.
b) Kerkrade aan te moedig om ‘n spesiale offergawe op te neem in die vorm van ‘n deurkollekte of tweede offergawe.
c) Die beskikbaarstelling van die Kweekskool se bankbesonderhede (hieronder) vir EFT betalings spesifiek vir die studente hulpfonds:

Die EG Kerk van Suid Afrika Kweekskool,
FNB Takkode 250054,
Lopende rekening nommer 5244 3626 258,
Verwys asseblief “Studente Hulpfonds”

05/09/2026
05/09/2026
HIERDIE WEEK SE INLIGTINGSBLAD
24/08/2026

HIERDIE WEEK SE INLIGTINGSBLAD

Created with the Heyzine flipbook maker

16/08/2026
Ons maandelikse aktiwiteite
01/08/2026

Ons maandelikse aktiwiteite

VBS2026 dag5 - glansaand en afsluiting
18/07/2026

VBS2026 dag5 - glansaand en afsluiting

VBS2026 - dag 5 - individuele fotos
18/07/2026

VBS2026 - dag 5 - individuele fotos

VBS2026  - DAG 5 - groepfotos
18/07/2026

VBS2026 - DAG 5 - groepfotos

Address

4 Sage Avenue
Pretoria
0129

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Wonderboom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share