AP Kerk Grootfontein - RSA

AP Kerk Grootfontein - RSA Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AP Kerk Grootfontein - RSA, Religious organisation, 497F+3R Grootfontein Country Estates, Pretoria.

Wat is ouers se verantwoordelikheid tov die opvoeding van hulle kinders? Kyk gerus na verlede Sondag se preek vir die an...
21/07/2026

Wat is ouers se verantwoordelikheid tov die opvoeding van hulle kinders? Kyk gerus na verlede Sondag se preek vir die antwoord:

Welkom by die YouTube-kanaal van die Afrikaanse Protestantse Kerk G...

Baie mense soek net 'n God wat 'n wonderwerker is wat hierdie lewe vir hulle makliker kan maak. In Christus het ons egte...
09/07/2026

Baie mense soek net 'n God wat 'n wonderwerker is wat hierdie lewe vir hulle makliker kan maak. In Christus het ons egter 'n God wat meer as dit kan doen. Kyk en deel gerus verlede Sondag se preek:

Welkom by die YouTube-kanaal van die Afrikaanse Protestantse Kerk G...

14/06/2026

Soms gebruik die Here vroue om manne in die skande te steek as hulle nie hul werk doen nie. Kyk gerus na ds. Pieter van Deventer se preek van verlede week wat oor die onderwerp gegaan het:

Die gereformeerde erediens: Bybelse begronding en inrigting. Hier is die volledige Pinksterreeks waarin ons hierdie bela...
03/06/2026

Die gereformeerde erediens: Bybelse begronding en inrigting. Hier is die volledige Pinksterreeks waarin ons hierdie belangrike onderwerk aangespreek het.

Welkom by die YouTube-kanaal van die Afrikaanse Protestantse Kerk G...

Het jy al Lig in Duisternis Uitgewers se hemelvaartpetisie onderteken? Kom ons help hulle om ten minste 10 000 handteken...
11/05/2026

Het jy al Lig in Duisternis Uitgewers se hemelvaartpetisie onderteken? Kom ons help hulle om ten minste 10 000 handtekeninge te kry. Teken asseblief en deel die boodskap so ver en wyd as moontlik:

Hemelvaart is die hartklop van ons geloof. Kom bely die koningskap van Jesus Christus oor ons skole, kerke en hele gemeenskap.

Indien jy ons eskatologie seminaar misgeloop het, kan jy hier na die opnames van die aanbiedings kyk. Eskatologie: Kern-...
02/05/2026

Indien jy ons eskatologie seminaar misgeloop het, kan jy hier na die opnames van die aanbiedings kyk.

Eskatologie: Kern- of randsaak. Mnr. Hannes van Heerdern
Verskillende benaderings tot eskatologie. Ds. Pieter le Roux
Die toekoms van Israel. Ds. Slabbert le Cornu
Die groot verdrukking volgens Mt. 24. Dr. Adi Schlebusch
Die nuwe hemel en die nuwe aarde. Ds. Pieter van Deventer
Ons taak tussen kruis en wederkoms. Ds. Schalk Strauss

Deel gerus.

Share your videos with friends, family, and the world

Waarom doop ons pap babatjies? Want God se belofte is nie afhanklik van ons begrip nie. Hy beloof dat Hy ons skild is en...
14/04/2026

Waarom doop ons pap babatjies? Want God se belofte is nie afhanklik van ons begrip nie. Hy beloof dat Hy ons skild is en dat ons loon daarom groot is. Hierdie die skakel na verlede Sondag se doopdiens. Kyk en deel gerus:

Welkom by die YouTube-kanaal van die Afrikaanse Protestantse Kerk Grootfontein (RSA). Hier kan u kyk na al ons preekopnames en ander relevante video's.Volg o...

Is jy ernstig oor die koningskap van Jesus Christus? Teken gerus hierdie petisie en deel dit so wyd as moontlik:https://...
09/04/2026

Is jy ernstig oor die koningskap van Jesus Christus? Teken gerus hierdie petisie en deel dit so wyd as moontlik:

https://www.facebook.com/share/p/1cV4mgAr17/

Lig in Duisternis Uitgewers stel ’n landswye veldtog bekend rondom die hemelvaart van Christus, met ’n openbare manifes wat alle Christene, skole, gemeentes, organisasies en owerhede oproep om die Koningskap van Jesus Christus openlik te erken en prakties te eer. Die veldtog, wat ’n aanlyn pet...

02/04/2026

Address

497F+3R Grootfontein Country Estates
Pretoria
0056

Opening Hours

09:30 - 10:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Grootfontein - RSA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share