Cherub Ministries

Cherub Ministries Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cherub Ministries, Religious organisation, 240 Ivan Beckett Avenue, Eersterust, Pretoria.

04/09/2026

2021-09-01 Cherub Ministries Lentedag Bemoediging, Pastoor Danie Matthys

19/08/2026

God’s ways are better. Isaiah 55:9 calls them “higher.”

He does want to transform our lives and change our hearts. But God doesn’t always work in ways that we recognize, and the transformations can be hard to endure. This seems particularly true when outcomes for our children are uncertain — when a job search turns up empty, a health concern stretches into years or a beloved prodigal shows no sign that he is ready to turn his life around and come home.

When those times come, remember that your prayers and interactions with your child ought to be motivated by a desire to have your child fully experience God’s love — and your love.

*Begin jou dag met God.* Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Jackie en Danie Matth...
18/08/2026

*Begin jou dag met God.*

Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Jackie en Danie Matthys*, elke oggend, Maandag tot Sondag, *05h00 tot 06h00*.

*Om In te skakel:*
- Skakel in op FM88.2 (indien binne 20 km van die Ateljee) of op www.poortfm.com of die Poortfm-toepassing (App) wat van die Google Playstore afgelaai kan word.

*Ons wil graag van u hoor:*
- Kontak ons op die sosiale platforms X (voorheen Twitter), Facebook, Instagram of WhatsApp by *08 44 862 863*.

*Tema vir Woensdag 19 Augustus 2026: GETROU IN DIE WERK WAT GOD AAN ONS TOEVERTROU. Kolossense 3:23: “En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie."*

*"Begin jou dag met God... en laat God jou dag bepaal."*

*Begin jou dag met God.* Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Jackie en Danie Matth...
17/08/2026

*Begin jou dag met God.*

Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Jackie en Danie Matthys*, elke oggend, Maandag tot Sondag, *05h00 tot 06h00*.

*Om In te skakel:*
- Skakel in op FM88.2 (indien binne 20 km van die Ateljee) of op www.poortfm.com of die Poortfm-toepassing (App) wat van die Google Playstore afgelaai kan word.

*Ons wil graag van u hoor:*
- Kontak ons op die sosiale platforms X (voorheen Twitter), Facebook, Instagram of WhatsApp by *08 44 862 863*.

*Tema vir Dinsdag 18 Augustus 2026: WYSHEID VIR ONS KINDERS - SPREUKE 22:6 NLV "Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie."*

*"Begin jou dag met God... en laat God jou dag bepaal."*

*Begin jou dag met God.* Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Jackie en Danie Matth...
13/08/2026

*Begin jou dag met God.*

Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Jackie en Danie Matthys*, elke oggend, Maandag tot Sondag, *05h00 tot 06h00*.

*Om In te skakel:*
- Skakel in op FM88.2 (indien binne 20 km van die Ateljee) of op www.poortfm.com of die Poortfm-toepassing (App) wat van die Google Playstore afgelaai kan word.

*Ons wil graag van u hoor:*
- Kontak ons op die sosiale platforms X (voorheen Twitter), Facebook, Instagram of WhatsApp by *08 44 862 863*.

*Tema vir Vrydag 14 Augustus 2026: WEES ’N LIG IN DIE WÊRELD: Matteus 5:14–16 "Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie..."*

*"Begin jou dag met God... en laat God jou dag bepaal."*

*Begin jou dag met God.* Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Danie en Jackie Matth...
11/08/2026

*Begin jou dag met God.*

Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Danie en Jackie Matthys*, elke oggend, Maandag tot Sondag, *05h00 tot 06h00*.

*Om In te skakel:*
- Skakel in op FM88.2 (indien binne 20 km van die Ateljee) of op www.poortfm.com of die Poortfm-toepassing (App) wat van die Google Playstore afgelaai kan word.

*Ons wil graag van u hoor:*
- Kontak ons op die sosiale platforms X (voorheen Twitter), Facebook, Instagram of WhatsApp by *08 44 862 863*.

*Tema vir Woensdag 12 Augustus 2026: GOD SIEN JOU ARBEID (Kolossense 3:23 AFR53) - "En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie.")*

*"Begin jou dag met God... en laat God jou dag bepaal."*

*Begin jou dag met God.* Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Danie en Jackie Matth...
06/08/2026

*Begin jou dag met God.*

Skakel in op *DIE VROEGOGGEND OORDENKING op PoortFM 88.2 saam met Pastore Danie en Jackie Matthys*, elke oggend, Maandag tot Sondag, *05h00 tot 06h00*.

*Om In te skakel:*
- Skakel in op FM88.2 (indien binne 20 km van die Ateljee) of op www.poortfm.com of die Poortfm-toepassing (App) wat van die Google Playstore afgelaai kan word.

*Ons wil graag van u hoor:*
- Kontak ons op die sosiale platforms X (voorheen Twitter), Facebook, Instagram of WhatsApp by *08 44 862 863*.

*Tema vir Woensdag 05 Augustus 2026: God gee nuwe krag aan dié wat op Hom wag (Jesaja 40:31 AFR53: "Maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie; hulle wandel en word nie mat nie.")*

*"Begin jou dag met God... en laat God jou dag bepaal."*

*Begin jou dag met God.* Skakel in op die *Vroegoggend Oordenking op PoortFM 88.2 saam met Pastore Danie en Jackie Matth...
02/08/2026

*Begin jou dag met God.*

Skakel in op die *Vroegoggend Oordenking op PoortFM 88.2 saam met Pastore Danie en Jackie Matthys*, elke oggend, Maandag tot Sondag, *05h00 tot 06h00*.

*Om In te skakel:*
- Skakel in op FM88.2 (indien binne 20 km van die Ateljee) of op www.poortfm.com of die Poortfm-toepassing (App) wat van die Google Playstore afgelaai kan word.

*Ons wil graag van u hoor:*
- Kontak ons op die sosiale platforms X (voorheen Twitter), Facebook, Instagram of WhatsApp by *08 44 862 863*.

*Cherub Ministries Today's Thought - Gedagte vir Vandag, 23 Julie 2026**God Is Ons Helper**Skrif:**Psalm 121:2 (AFR53)* ...
23/07/2026

*Cherub Ministries Today's Thought - Gedagte vir Vandag, 23 Julie 2026*

*God Is Ons Helper*

*Skrif:*
*Psalm 121:2 (AFR53)*
My hulp kom van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

*Sleutelpunte:*
• Hulp kom van God
• Hy is Skepper en Onderhouer
• Ons kan op Hom staatmaak
*Refleksie:*
• Ons hulp word nie deur menslike vermoë beperk nie - dit kom van die Skepper van hemel en aarde.

*Gebed:*
• Here, help ons vandag. Amen.

*Cherub Ministries Today's Thought, 23 July 2026*

*God Is Our Helper*

*Scripture:*
*Psalm 121:2 (KJV)*
My help cometh from the LORD, which made heaven and earth.

*Key Points:*
• Help comes from God
• He is Creator and Sustainer
• We can rely on Him

*Reflection:*
• Our help is not limited by human ability - it comes from the Maker of heaven and earth.

*Prayer:*
• Lord, help us today. Amen.

Address

240 Ivan Beckett Avenue, Eersterust
Pretoria

Telephone

+27677646426

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cherub Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Cherub Ministries:

Shortcuts

Share