Moreleta Nocturnal

Moreleta Nocturnal Moreleta Kerk Aand Community
🌌Nocturnal - A Person that’s active at Night
📍Join ons elke Sondag 17:00
ℹ️ [email protected]

Moreleta Nocturnal | Dit is hoe die aandgemeenskap van Moreleta Kerk bekendstaan. Almal is egter welkom - alle ouderdomme, kleure, en geure! Diens: @17:00
Kringe: na die diens

Moreleta Kerk | Waar die stroom van die Gees lewe bring. �

Die afgelope Sondag was 'n vibe🙌Hierdie Sondag gaan ons die laaste deel van ons "Die Ander 6 Dae"-reeks. Sien jou daar!
03/09/2026

Die afgelope Sondag was 'n vibe🙌
Hierdie Sondag gaan ons die laaste deel van ons "Die Ander 6 Dae"-reeks. Sien jou daar!

03/09/2026

Asseblief gee die post meer as 4 likes🫠😂
Wie moet ons volgende challenge?

27/08/2026

As jy gister die video gesien het... nee jy het nie.

Daar is geen Mayday Moreleta vanaand nie - ons gaan almal lekker saam na Inwording toe! Onthou om te registreer op die Church Center app!

🥳🤩 Die Kunstediens was ‘n VIBE💪🏼Paul Strydom het ons gejoin en gepraat oor hoe dit is om ‘n Christen te wees in die kuns...
18/08/2026

🥳🤩 Die Kunstediens was ‘n VIBE💪🏼
Paul Strydom het ons gejoin en gepraat oor hoe dit is om ‘n Christen te wees in die kunstewêreld👏

Dit was lekker om die kunste te kom celebrate🫶🏼

13/08/2026

Hierdie Sondagaand verwelkom ons Paul Strydom vir ’n aand spesiaal vir jongmense en studente wat betrokke is by die kunste- en kultuurwêreld 🎭🎶📸🎬
As jy al ooit gewonder het:
- Kan ek vir Jesus kies in hierdie industrie?
- Hoe leef ek my geloof uit sonder om my kreatiwiteit weg te steek?
- Het God regtig ’n plek vir my gawes en roeping?
…dan is hierdie aand vir jou 🫶
Die doel van die geleentheid is om jong kreatiewes te vier, bemoedig en toerus om met vrymoedigheid vir Jesus en die Waarheid te kies binne hul unieke invloedssfeer.
Ons glo Jesus het nie jou kreatiwiteit per ongeluk vir jou gegee nie. Jou kuns, stem, stories en idees kan deel wees van hoe Hy mense bereik 🌱✨
📍 Moreleta Kerk
🎤 Paul Strydom
🕡 17:00
Bring jou vriende, bring jou vrae, bring jou drome — en kom ontdek hoe geloof en kreatiwiteit saam kan leef 🙌

07/08/2026

NOCTURNAL🙌

Jesus het ons nie net geroep om te glo nie, maar om dissipels te maak.

Ons nooi jou uit om aan te sluit by ons Inwording-kursus op 27 Aug, 3 Sep en 10 Sep, waar ons saam ontdek wat dit beteken om ’n dissipelmakende dissipel te wees.

“Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies … en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.” — Matteus 28:19–20

Kom groei saam met ons in geloof, gehoorsaamheid en ’n leefstyl van dissipelskap. 🔥

Registreer op die Church Center app!

06/08/2026

“Wat doen jy op Donderdae aande?”😂😭😂😭

Address

De Villebois Mareuil 1353
Pretoria
0044

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 15:30 - 19:30

Telephone

+27677289440

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moreleta Nocturnal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category