EGK Rietfontein Kinder- en Jeugbediening

Call Directions

EGK Rietfontein Kinder- en Jeugbediening Die EG Kerk Kinderbediening Rietfontein vir jongmaats van 5 tot 15 Jaar.

Tye gedurende skool kwartale:
Sondagskool @ 10.15am
Kinderkerk elke 2de Sondag
Program beskikbaar. Kinderbediening gerig op die redding van die verlore kind en die toerus en geestelike groei van die geredde kind.

13/08/2026
Kinderbediening heropen vir die nuwe kwartaal.Kinderkerk om 09h00.Nuwe tema begin! Ons sien daarna uit om elkeen terug t...
25/07/2026

Kinderbediening heropen vir die nuwe kwartaal.
Kinderkerk om 09h00.
Nuwe tema begin!
Ons sien daarna uit om elkeen terug te verwelkom.
Bring asb jou Bybel saam.

U word uitgenooi na ons kinderdiens en muntlegging op 22 Junie om 09h00. Dit is ter voorbereiding en ten bate van die Va...
12/06/2025

U word uitgenooi na ons kinderdiens en muntlegging op 22 Junie om 09h00.
Dit is ter voorbereiding en ten bate van die VakansieBybelSkool in Julie.

Dit is weer tyd vir EGK Rietfontein se jaarlikse VBS!✔️Beperkte aantal plekke beskikbaar!Vooraf inskrywings noodsaaklik!...
12/05/2025

Dit is weer tyd vir EGK Rietfontein se jaarlikse VBS!

✔️Beperkte aantal plekke beskikbaar!
Vooraf inskrywings noodsaaklik!

✔️Alle noodsaaklike inligting is op die foto.

https://forms.gle/R6nyU5DhCG8pq97u7
✔️Klik op die ☝🏻 skakel om die inskrywingsvorm te voltooi.

Bybel Sondag 2 Feb 2025Kinderkerk: Voorwerp les, dinge waarmee die Bybel vergelyk word. Is jou Bybel jou kosbaarste skat...
02/02/2025

Bybel Sondag 2 Feb 2025
Kinderkerk: Voorwerp les, dinge waarmee die Bybel vergelyk word.

Is jou Bybel jou kosbaarste skat?

Address

27ste Laan 787
Pretoria

Telephone

0828082034

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EGK Rietfontein Kinder- en Jeugbediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share