Lynnwood Gemeente

Lynnwood Gemeente Verbind aan God, verbind aan mekaar ♡ NG Kerk Lynnwood

Manne, die tyd het aangebreek vir ons volgende Manne-ontbyt! 🥓☕Hierdie keer gesels ons met Tjaart van der Walt van TymeB...
01/06/2025

Manne, die tyd het aangebreek vir ons volgende Manne-ontbyt! 🥓☕
Hierdie keer gesels ons met Tjaart van der Walt van TymeBank oor die tema:
“A Brief History of Tyme(Bank)” 💳📈

🗓 Datum: 21 Junie
📍 Plek: Stephané’s by Lynnwood Bridge
💰 Kaartjies: R80 per persoon (ontbyt ingesluit)

Klik hier om jou plek te bespreek:
👉 https://forms.gle/ajZAonZTdrhpgv6J6

Bring ’n vriend saam en kom geniet ’n betekenisvolle oggend met goeie geselskap en ’n heerlike ontbyt! 🍽

Word ’n gasvryheidsvrywilliger en help ons om elke besoeker welkom te laat voel.
30/05/2025

Word ’n gasvryheidsvrywilliger en help ons om elke besoeker welkom te laat voel.

30/05/2025

Vandag loer ons bietjie in by die dominees om te sien waarmee hulle besig is! 👀

Daar’s ’n hele paar opwindende geleenthede wat voorlê by die kerk, moet dit nie misloop nie!

✝Pinkster: 1–4 Junie om 18:00 elke aand.
🧑‍🧑‍🧒‍🧒Pikkie-pinkster: jou kleingoed is in uitstekende hande!

🔥 Gemeente-braai: 8 Junie ná die oggenddiens.
👉 Bespreek jou plek hier: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSefIh5tYq_fDqklG4J_Ee5YSZtKWZkhFi0YlVzRMSzS_84Ngw/viewform

☕ Manne-ontbyt saam met Tjaart van der Walt: 21 Junie by Stephané’s, Lynnwood Bridge.
👉 Skryf hier in: https://forms.gle/x3k51LBoHwAzyB3t6

Op hierdie spesiale dag reik NG Lynnwood Gemeente met oop harte uit na ander. Jou klein gebaar kan ’n groot verskil maak...
30/05/2025

Op hierdie spesiale dag reik NG Lynnwood Gemeente met oop harte uit na ander. Jou klein gebaar kan ’n groot verskil maak. Kom gee saam – liefde, tyd of ’n helpende hand.

Pikkie Pinkster – Kom geniet Pinksterweek met die wete dat jou kinders in goeie hande is! Van 1–4 Junie om 18:00. Moet d...
29/05/2025

Pikkie Pinkster – Kom geniet Pinksterweek met die wete dat jou kinders in goeie hande is! Van 1–4 Junie om 18:00. Moet dit nie misloop nie!

Sluit aan by Lynnwood Oord se Pinkstervieringe van 1 tot 5 Junie om 09:30. Ons sien jou daar!
28/05/2025

Sluit aan by Lynnwood Oord se Pinkstervieringe van 1 tot 5 Junie om 09:30. Ons sien jou daar!

Vier Pinksterweek saam met ons by NG Lynnwood Gemeente, van 1 tot 4 Junie om 18:00. Ons sien uit daarna om jou te verwel...
28/05/2025

Vier Pinksterweek saam met ons by NG Lynnwood Gemeente, van 1 tot 4 Junie om 18:00. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

📸 Agter die skerms | "Die Bybel, kompas in ’n komplekse wêreld"
28/05/2025

📸 Agter die skerms | "Die Bybel, kompas in ’n komplekse wêreld"

Address

439 Sussex Avenue, Lynnwood
Pretoria

Opening Hours

Monday 07:00 - 12:30
Tuesday 07:00 - 00:30
Wednesday 07:00 - 00:30
Thursday 07:00 - 02:30
Friday 07:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 20:15

Telephone

+27123481245

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lynnwood Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share