Gereformeerde Kerk Alkantrant

Gereformeerde Kerk Alkantrant Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Alkantrant, Christian church, 168 Koelman Road, Pretoria.

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 30 Augustus.  Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.
30/08/2026

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 30 Augustus.
Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.

Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 9 Augustus.  Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.
09/08/2026

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 9 Augustus.
Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.

Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.

Gemeente Naweek 2026. Bespreek by Kerkkantoor
15/07/2026

Gemeente Naweek 2026. Bespreek by Kerkkantoor

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 12 Julie.
10/07/2026

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 12 Julie.

Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.

Hi Alkantrant! Die plaveisel projek is ook nou afgehandel. Weereens n GROOT GROOT DANKIE aan elke lidmaat se ondersteuni...
02/07/2026

Hi Alkantrant! Die plaveisel projek is ook nou afgehandel. Weereens n GROOT GROOT DANKIE aan elke lidmaat se ondersteuning van die "Borg-n-baksteen" projek asook die arbeid verskaf, elke bydrae word opreg waardeer.

Mans badkamer gereed vir gebruik! Baie baie dankie aan elke lidmaat wat bygedra het om hierdie projek moontlik te maak, ...
24/06/2026

Mans badkamer gereed vir gebruik! Baie baie dankie aan elke lidmaat wat bygedra het om hierdie projek moontlik te maak, hetsy die fondsinsameling te ondersteun, donasies, materiaal verskaf of arbeid aan te bied... elke bietjie het gehelp om ons hier te bring. Kom toetsbestuur gerus Sondag ons "nuwe" badkamer🤣

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 21 Junie.
21/06/2026

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 21 Junie.

Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.

Senior lidmate funksie. Wat is nou n beter geleentheid om n koue winters oggend hok te slaan as met n Sop-en-Sjerrie sam...
20/06/2026

Senior lidmate funksie. Wat is nou n beter geleentheid om n koue winters oggend hok te slaan as met n Sop-en-Sjerrie samekoms. Bo op dit ons seniors se warm vriendskap en gesellig saam verkeer

Ons is tans besig om die boomwortels tussen die parkering voor konsistorie en Kerkgebou te verwyder. Ons wil daarna die ...
11/06/2026

Ons is tans besig om die boomwortels tussen die parkering voor konsistorie en Kerkgebou te verwyder. Ons wil daarna die area met plaveisel dek. Indien daar enige iemand is wat bakstene wil borg, is hulle welkom om Geert 084 686 9161 te kontak

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 31 Mei.
29/05/2026

Hiermee die skakel na die regstreekse uitsending vir Sondag 31 Mei.

Die diens word gelei deur Ds Hardus Lee.

Address

168 Koelman Road
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 11:30

Telephone

+27659125779

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Alkantrant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Alkantrant:

Shortcuts

Share