NHKA Noordwestelike Pretoria

NHKA Noordwestelike Pretoria In die gebied tussen Pretoria NOORD en Pretoria WES is die NHKA Noordwestelike Pretoria.

Ons bedien die Westelike Moot sedert 1939, en wil steeds die Lig van Jesus in die gebied laat skyn.

Deel asb met almal wat u ken en kom geniet die dag saam met ons!
23/10/2025

Deel asb met almal wat u ken en kom geniet die dag saam met ons!

22/10/2025

🎶 Touch of Class is op 1 November by die Kaalvoet Karnaval & Kersmark by Laerskool Hermanstad!
Kry vandag nog jou kaartjies en kom beleef die kos, die mense en al die musiek dis ‘n dag wat jy nie wil mis nie!

Deon Van Der Merwe Gary Forwood Coleske Artist Management Afrikaans is Groot

22/10/2025

Kom geniet die dag saam met ons. Deel asb met almal wat u ken.

👀 Rolmodelle – Vir wie is jy ’n voorbeeld?Mense boots ander na – of dit nou sportsterre, glanspersoonlikhede of geesteli...
19/05/2025

👀 Rolmodelle – Vir wie is jy ’n voorbeeld?
Mense boots ander na – of dit nou sportsterre, glanspersoonlikhede of geestelike leiers is. Maar wie beïnvloed jóú opinies, waardes en gedrag? En besef jy dat dít wat jy leef, ook ander vorm?

📖 In 1 Tessalonisense 1 sien ons hoe die voorbeeld van Paulus en Silas ’n domino-effek gehad het: die Tessalonisense het hulle voorbeeld gevolg en op hulle b***t weer ’n voorbeeld geword vir ander.

🙏 Vra vandag: Vorm my rolmodelle my nader aan Jesus – of verder weg? En watter voorbeeld gee ek vir die mense wat na my kyk?

✨ “Julle geloof het na elke plek versprei.” – 1 Tessalonisense 1:9

29/10/2024
Sluit gerus aan by die blad om meer inligting oor die karnaval te bekom.
23/10/2024

Sluit gerus aan by die blad om meer inligting oor die karnaval te bekom.

Kom besoek gerus die plant hoekie vir `n pragtige plant vir jou tuin. Ons is oop van 09:00 tot 15:00.

04/09/2024
So het ons Goue Oues lente dag se koms gevier.
03/09/2024

So het ons Goue Oues lente dag se koms gevier.

Deel asb ons karnaval blad met al julle vriende.
02/09/2024

Deel asb ons karnaval blad met al julle vriende.

Vrydag kafee 2 Augustus 2024 afhaal vanaf 17:00 Vetkoek en maalvleis of roosterkoek en maalvleis of worsbroodjies @ R35 ...
30/07/2024

Vrydag kafee 2 Augustus 2024 afhaal vanaf 17:00 Vetkoek en maalvleis of roosterkoek en maalvleis of worsbroodjies @ R35 elk.

Bestel voor of op Woensdag 31 Julie om 18:00 by Johanna sel 0605776458 of 0829285592

Kontak: Joggie Benadé  - 0828726748Pieter Kotze – 0828952258
16/04/2024

Kontak: Joggie Benadé - 0828726748
Pieter Kotze – 0828952258

Address

Van Rieeckstraat 644
Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHKA Noordwestelike Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHKA Noordwestelike Pretoria:

Share