NG Kerk Groenkloof

NG Kerk Groenkloof NG Kerk Groenkloof, Groenkloof Pretoria

U word hartlik uitgenooi na ons Kerssangdiens, wat ons saam met NG Waterkloof aanbied op 29 November. Skakel gerus die k...
18/11/2020

U word hartlik uitgenooi na ons Kerssangdiens, wat ons saam met NG Waterkloof aanbied op 29 November. Skakel gerus die kerkkantoor vir enige navrae.

Die Wêreldbiddag vir Vroue Suid-Afrika is vanjaar 90 jaar oud!  Ons het op Vrydag, 6 Maart hierdie wonderlike biddag hie...
11/03/2020

Die Wêreldbiddag vir Vroue Suid-Afrika is vanjaar 90 jaar oud! Ons het op Vrydag, 6 Maart hierdie wonderlike biddag hier in Groenkloof-gemeente gevier en aangebied. Die tema vir die diens was “Staan op! Neem jou slaapmat en loop”, en was waargeneem deur dr Bernice Serfontein. Die biddag word deur 176 streke en lande gevolg, insluitend die skrywerland, Zimbabwe.

Hemelvaart- en Pinksterdienste by die NG Kerk GroenkloofVir meer sien ons webblad by www.nggroenkloof.net
21/05/2019

Hemelvaart- en Pinksterdienste by die NG Kerk Groenkloof

Vir meer sien ons webblad by www.nggroenkloof.net

GESPREK MET LIDMATE 40 JAAR EN JONGER ’n Vriendelike uitnodiging vir koffie en tee deur ds Christoph vir lidmate jonger ...
19/03/2019

GESPREK MET LIDMATE 40 JAAR EN JONGER

’n Vriendelike uitnodiging vir koffie en tee deur ds Christoph vir lidmate jonger as 40 jaar na die oggenddiens van 14 April.

Oggendretreat Saterdag, 23 Februarie vanaf 09h00 – 12h00 in die kerk se tuin. Skakel Celia Stoffberg by 4603746 indien u...
12/02/2019

Oggendretreat Saterdag, 23 Februarie vanaf 09h00 – 12h00 in die kerk se tuin. Skakel Celia Stoffberg by 4603746 indien u dit gaan bywoon.

www.nggroenkloof.net/nuus

Address

75 Van Wouw Street
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27124604273

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Groenkloof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share