GLO en LEWE MOOT Gemeente

GLO en LEWE MOOT Gemeente Ons is 'n tradisionele Afrikaanse Pinkster gemeente wat omgee vir mekaar en waar jy sal tuisvoel. Ons Sondagskool is samelopend met die oggend diens.

Ons bedien oud en jonk! Kom besoek ons gerus!

26/09/2024

DON'T COUNT THE DAYS : MAKE THE DAYS COUNT

18/06/2024

LEES HIERDIE BESONDERE GEBED OP IEMAND SE FOON:

Here help my asb om op die regte tyd met die regte woorde met die regte stemtoon en gesindheid te deel wat so swaar op my hart rus; sodat daar liefde en vrede sal wees na die gesprek

01/06/2024

JULLE WEET MOS GEBED VERANDER SAKE!! Yesssss!!

12/02/2024

God se liefde is soos vars lug. Dis so vanselfsprekend dat jy dit nie eers opmerk nie ........ totdat die toevoer afgesny word

29/01/2024

JY kan nie NOU MOED OPGEE nie ..... die GANSE HEMEL STAAN AGTER JOU!!
(Lees Rom 8:31)

22/01/2024

"GOD skenk ons nie net genade nie.
Hy gee vir ons JESUS, die Here van genade"

17/01/2024

"Everyone you meet is fighting a battle you know nothing about - be kind. Always"

(Robin Williams)

01/01/2024

2024 is SKRIKKELJAAR!
Mooi man, mooi!!
Wees geseënd julle!!

02/12/2023

"A lion never loses sleep over
the opinions of sheep"

Inseën en omgee vir ons kindertjies is vir ons baie belangrik. Hierdie is ñ rukkie terug gewees!
29/10/2022

Inseën en omgee vir ons kindertjies is vir ons baie belangrik. Hierdie is ñ rukkie terug gewees!

09/03/2022

Address

C/o Anna Willson And Kamferbos Str. Kilnerpark
Pretoria
0186

Telephone

+27834502461

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GLO en LEWE MOOT Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category