06/09/2026
Hieronder volg die skakel na vandag se erediens.
'n Spesiale en opregte dankie aan die musiek en voorsangspan wat vanoggend ná die krag afgegaan het, net voortgegaan het om te bedien. Julle is voorwaar 'n unieke geseënde groep!
Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.