Ewige Lig

Ewige Lig Om soveel moontlik mense na Jesus te lei. Ons het 'n begeerte om mense se lewens te verander.
(254)

04/09/2026
Ewige Lig Pretoria: Vroue-Bybelstudie Woensdagoggend 10h00 en Donderdagaand 19h00. Kom vind uit hoe om sterk pilare in j...
01/09/2026

Ewige Lig Pretoria: Vroue-Bybelstudie Woensdagoggend 10h00 en Donderdagaand 19h00. Kom vind uit hoe om sterk pilare in jou geestelike lewe te bou. Bring asb. die volgende saam: Bybel, potlood en 'n liniaal.

Kinderoppassers is beskikbaar.

Ewige Lig Pretoria: Manne-oggend Woensdagoggend om 06h00. Bring jou kampstoel en kom worship hierdie week saam in die bu...
01/09/2026

Ewige Lig Pretoria: Manne-oggend Woensdagoggend om 06h00. Bring jou kampstoel en kom worship hierdie week saam in die buitelug! Ons kom bymekaar in die parkeerarea by hek D. Dit gaan 'n spesiale oggend wees in die teenwoordigheid van die Here. Bring jou vriend saam.

Ewige Lig Pretoria: Genesingsdienste vind plaas Dinsdagoggend 10h00 en Donderdagaand 19h00 in die Satellietkerk. Laat on...
31/08/2026

Ewige Lig Pretoria: Genesingsdienste vind plaas Dinsdagoggend 10h00 en Donderdagaand 19h00 in die Satellietkerk. Laat ons in nederigheid voor die Here staan en Hom vertrou vir die genesing wat ons nodig het.

Address

1154 Tibouchina Street
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 17:00
Sunday 06:00 - 12:30
16:00 - 22:00

Telephone

+27714207773

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ewige Lig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ewige Lig:

Shortcuts

Share