Gemstones Ministries

Gemstones Ministries A Ministry for intellectual disabled/ Bediening vir intellektueel gestremdes Ons dienste is gedurende dieselfde tyd as Shalom se hoofdienste.

'Gems' is `n bediening vir intellektueel gestremdes wat tans onder die vlerk van Kids4Christ Ministries aktief is. Ons het elke Sondag oggend om 09:00 `n diens, spesiaal vir persone wat met `n gestremdheid leef. Die dienste word gehou by Shalom Aanbiddingsentrum, in 3de weg, Montana, in Pretoria. Ons is ten volle deel van Shalom en is net een van die baie besonderse bedieninge wat Shalom bied. So,

indien u `n gestremde familielid of vriend het, bring hulle saam. U kan rustig in die hoofdiens sit, terwyl u familielid of vriend ook sy ontmoeting met Jesus het, saam met ander wie hom of haar verstaan en aanvaar net soos hulle is. Hier kan hulle God se teenwoordigheid geniet, sonder om bekommerd te wees dat hulle iemand sal steur met hulle eie, unieke gewoontes. Hulle mis op soveel dinge in die lewe uit, MOENIE hulle kans om by Jesus uit te kom ook van hulle ontneem nie. Hulle kan nie self hier kom nie, so julle moet hulle bring.... Dis belangrik.

Address

Shalom Aanbiddingsentrum, 3de Weg, Montana
Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gemstones Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share