Ewige Lig Jeug

Ewige Lig Jeug Spesifiek vir Tieners 13-18 jaar oud.

Sondag Oggend Dienste om 08:00 en 10:00
Woensdae Selgroepe - 19:00 - 20:00
Donderdae Praise & Worship Aande - 19:00 - 20:00
(Addisioneel word daar ook Mentorskap en Berading aangebied)

05/09/2026

Sien julle môre 8h00 & 10h00 dienste 🤩

✨ WOENSDAG AANDE = SELGROEP ✨Wil jy dieper dinge van God leer, saam met ander groei en deel wees van ’n community waar j...
03/09/2026

✨ WOENSDAG AANDE = SELGROEP ✨

Wil jy dieper dinge van God leer, saam met ander groei en deel wees van ’n community waar jy net jouself kan wees? 🙌🏼

Elke Woensdag aand om 19:00 kom ons as Ewige Lig Jeug bymekaar vir ’n aand van geloof, goeie gesprekke, worship en lekker community. 🤍

Kom groei saam met ons. Kom leer. Kom vra vrae. Kom kuier. Kom ontdek wat God vir jou het. 🔥

📍 Ewige Lig Jeug
🕖 Elke Woensdag | 19:00

Bring ’n vriend(in) en join ons! 👊🏼

02/08/2026

📍Ons gunsteling plek is in die huis van die Here. 🤍

Jy is vandag (Sondag) welkom om saam met ons God te aanbid en Sy teenwoordigheid te beleef.

🕗 08:00 & 🕙 10:00

Bring jou familie, nooi ’n vriend en kom ervaar wat God doen. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom! 🙌

29/07/2026

✨ Vandag was nóg ’n ongelooflike geleentheid om die Woord van God met jongmense te deel. 🙌❤️

Dit is altyd ’n voorreg om skole te besoek, hoop te bring, harte aan te raak en jongmense aan te moedig om hul identiteit en doel in Christus te ontdek.

JesusVeranderLewens

27/06/2026

Na dienste is vir relatable tiktoks neem ✨ Sien julle môre ! 😌

13/06/2026

Sien julle môre ! 😍😍

06/06/2026

Sien julle môre 💥 8h00 & 10h00 dienste

Selgroep community ✨❤️ sien julle vanaand 19:00!
03/06/2026

Selgroep community ✨❤️ sien julle vanaand 19:00!

30/05/2026

Bring jou geloof môre en kom gee Jesus eer saam met ons in Sy huis ! ✝️

📍Ewige Lig kerk
⏰ 8h00 & 10h00 dienste

23/05/2026

Soek jy antwoorde? Kom kry openbarings deur die Woord van God ! Môre 8h00 & 10h00 dienste ✝️

Address

1154 Tibouchina Street
Pretoria

Opening Hours

Wednesday 18:30 - 20:30
Thursday 18:30 - 20:30
Sunday 07:00 - 11:30

Telephone

+27724481879

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ewige Lig Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ewige Lig Jeug:

Shortcuts

Share