Coram Deo

Coram Deo Dit word goedkoop, R2-50 per boekie, versprei sodat alle mense dit kan bekostig. Hierdie visie vind sy ontstaan in Jesaja 55 : 10 en 11.

GOD se woord word deur middel van `n klein “Bybelboekie” versprei by alle besighede en instansies wat bereid is om op te tree as verspreidingspunte vir die boekies. Coram Deo Bediening glo dat die Bybelboekies uiteindelik regoor Suid-Afrika versprei sal word. Die woorde in hierdie “Bybelboekie” kom direk uit die Bybel en spreek daarom tot mense se hart en verstand. Die christen vind dit nuttig vi

r homself maar kan ook die boekie aan vriende en familie met liefde en deernis gee ter bemoediging of om iemand net weer te verseker van God se liefde vir hom of haar. Maar meer wonderlik is die verse van VERLOSSING in die boekies, en wanneer `n ongelowige hierdie bybelboekie ontvang, sal die Heilige Gees sulke mense tot geloof in Jesus Christus bring. Veral vers 11 wat lees :

“Net so is dit met die woord wat uit my mond kom : Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het.”

05/11/2012
07/10/2012

Address

301 Schweizerkon, De Beerstraat/Street 524, Wonderboom-Suid/South
Pretoria
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coram Deo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Coram Deo:

Share