Deo Gloria Kerk / Deo Gloria Church

Deo Gloria Kerk / Deo Gloria Church A church for the people. Were the love for our heavenly Father leads us in all we do. Every Sunday service:

09:00 (Afrikaans)

12:00 (Prayer & Coffee)

We are a family orientated church in the city. Our mission and vision is: See a Need, Fill Need.

Manne, vrydag aand is dié aand! 🔥Pak gerus jou braai stuff en kom en geniet 'n fantastiese aand saam om die vlamme.Alle ...
14/09/2026

Manne, vrydag aand is dié aand! 🔥

Pak gerus jou braai stuff en kom en geniet 'n fantastiese aand saam om die vlamme.

Alle dude's welkom, nooi gerus 'n vriend, jou pa, broer of selfs jou buurman saam! ⚔️

Sunday's are special as we can gather together to celebrate who He is! ❤️‍🔥
13/09/2026

Sunday's are special as we can gather together to celebrate who He is! ❤️‍🔥


13/09/2026

11/09/2026

Hierdie preek reeks is gevul met waarhede en lewens veranderde lesse:• Eers het ons gesels oor 'n moordenaar wat 'n nuwe...
09/09/2026

Hierdie preek reeks is gevul met waarhede en lewens veranderde lesse:

• Eers het ons gesels oor 'n moordenaar wat 'n nuwe begin gekry het.
• Waarna ons gesels het oor die "reset button".
• Gevolg deur die verskil tussen oor begin en 'n nuwe begin.

Nuuskierig wat volgende gebeur? Dan wil jy nie Sondag se diens mis nie.

Saterdag wat verby is, het ons weer een besonderse kosbare en lekker vroue oggend saam beleef 💚Elke vroutjie is so kosba...
08/09/2026

Saterdag wat verby is, het ons weer een besonderse kosbare en lekker vroue oggend saam beleef 💚

Elke vroutjie is so kosbaar en uniek en voeg waarde, kleur en liefde by 🔥

1 Corinthians 14:26 TPT

Beloved friends, what does all this imply? When you conduct your meetings, you should always let everything be done to build up the church family. Whether you share a song of praise, a teaching, a divine revelation, or a tongue and interpretation, let each one contribute what strengthens others.


06/09/2026


Address

528 Johannes Ramokhoase Street
Pretoria
0083

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Gloria Kerk / Deo Gloria Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Deo Gloria Kerk / Deo Gloria Church:

Shortcuts

Share

Category