Wapadrant Gemeente

Wapadrant Gemeente Ons maak impak vir ons Koning!

| B I D S A A M |Wapadrant is  ʼn biddende gemeente en gebed vorm  ʼn belangrike element van ons geloofslewe. Bid hierdie ...
24/08/2026

| B I D S A A M |

Wapadrant is ʼn biddende gemeente en gebed vorm ʼn belangrike element van ons geloofslewe. Bid hierdie week saam met ons.

23/08/2026

|E R E D I E N S T E|

ʼn Lewe wat sin maak – dr. Rassie Smit

Wat ʼn voorreg om weer die geleentheid te hê om as familie te kuier tydens Sondag 23 Augustus se eredienste om 08:30 en 10:00. Ons is ook getuies wanneer twee volwassenes openlik hul geloof bely. Geniet ʼn koppie koffie of tee tussen die eredienste terwyl die jeuggroepe bymekaar kom. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

16/08/2026

|E R E D I E N S T E|

Evangelie wat stad bou – ds. Petrus Grové

Ons sien daarna uit om as familie bymekaar te kom tydens Sondag 16 Augustus se eredienste om 08:30 en 10:00. Geniet ʼn koppie koffie of tee tussen die eredienste terwyl die jeuggroepe vergader. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

09/08/2026

Dit is Sondag 9 Augustus vrouedag. Nooi jou vriende en familie om saam die gesamentlike erediens om 08:30 by te woon. Na afloop van die erediens kuier ons oudergewoonte saam oor ʼn koppie koffie of tee. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

09/08/2026

|E R E D I E N S|

Miskien is dit vir ʼn tyd soos hierdie – dr. Rassie Smit

Dit is Sondag 9 Augustus vrouedag. Nooi jou vriende en familie om saam die gesamentlike erediens om 08:30 by te woon. Na afloop van die erediens kuier ons oudergewoonte saam oor ʼn koppie koffie of tee. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

02/08/2026

|E R E D I E N S|

Ons missie – ds. Marcel Floor

Sondag, 2 Augustus, fokus ons op ons missie. Daar is slegs een erediens om 08:30 in beide musiekidiome. Na afloop van die erediens wil ons jou opinie hoor en daar is ʼn vasvra waar heerlike pryse op die spel is. Omdat ons fokus op ons missie, nooi ons jou uit om vir iemand in die gemeente te wys jy gee om. Oudergewoonte drink ons koffie of tee saam na afloop van die erediens.

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

Address

Sunrise Road 3, Olympus
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wapadrant Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Wapadrant Gemeente:

Shortcuts

Share