11/09/2026
Heerlike koffie voor en na die diens met ’n warm atmosfeer waar almal welkom is.
Jy is deel van die Encore familie.
Ons sien uit daarna om jou Sondag by ons te verwelkom!
Hier is die aanwysings na Encore:
https://maps.app.goo.gl/sbgg4WEanRp7zBdJ7