08/06/2026
Vir baie kinders is basiese higiëneprodukte soos tandepasta, seep, deodorant en sanitêre produkte nie altyd beskikbaar nie. Met jou hulp kan ons dit verander.
Vir besighede is Artikel 18A belastingsertifikate beskikbaar.
Saam kan ons hoop bring, waardigheid herstel en lewens verander – een kind op 'n slag.