PERES - Kragtige Deurbraak

PERES - Kragtige Deurbraak PERES - Kragtigedeurbraak Gemeente

So baie dae, Here, voel ek verroes na gees, siel en liggaam.Dankie dat U met U Gees kom en my verfris, verhelder, optel ...
15/06/2026

So baie dae, Here, voel ek verroes na gees, siel en liggaam.

Dankie dat U met U Gees kom en my verfris, verhelder, optel en nuut maak.

Dankie dat U nie klaar is met my nie, dat U nie moed opgee met my nie.

Dankie dat U steeds aan my werk, selfs wanneer ek nie die verandering kan sien nie. Dankie dat U my liefhet ten spyte van my tekortkominge en my elke dag weer met genade ontmoet.

U is die Pottebakker en ek die klei. Vorm my, herstel my en maak my bruikbaar tot U eer.

Vandag kies ek om nie na my swakhede te kyk nie, maar na U getrouheid, U goedheid en U guns. U wat die goeie werk in my begin het, sal dit ook voltooi tot eer van U naam.

Marita Trytsman
2026/06/15
www.facebook.com/

14/06/2026

Prys die Here! 20260614

Address

C/o Rachel De Beer & Burger Str
Pretoria
0182

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 12:00
Friday 18:00 - 20:30
Saturday 08:00 - 09:00
Sunday 09:00 - 11:00
17:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PERES - Kragtige Deurbraak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to PERES - Kragtige Deurbraak:

Share