Juventus Studente

Juventus Studente Koffie, kuier, geloofsvriende, kamp, gebed en groei Die Juventusbestuur is ‘n groep toegewyde studente wat al die aktiwiteite en aksies reël.

Juventus is al die studente en jongwerkendes in Gereformeerde Kerk Brooklyn, dit sluit jou waarskynlik ook in! Almal is welkom om deel te neem... dis altyd baie lekker ;)

Die doel van Juventus is om vir alle studente die geleentheid te skep om geloofsvriende te maak saam met wie hulle lekker kan kuier en ook ‘n vertrouensband kan vorm. Om aksies en ‘n atmosfeer te skep vir geloofsgroei en om jou

te help om elke dag jou verhouding met God te versterk. Juventus is inderdaad die hartklop van Brooklyn!

Address

Duxburyweg 174
Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Juventus Studente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share