Daspoort Youth Ministry

Daspoort Youth Ministry Young Generation that seeks God in every way !

This year we're taking the church with a new aproach , with a youth service every Sunday for everyone, visiting Youth churches on Sunday evenings. We also get involved with a bit of sports such as Volleyball (where Dutch Reformed Daspoort stands out)to get younger people working in teams to achieve something greater. We do Youth camps every year where we run a full 3 day program and get the young

people to socialise in a safe enviroment. While we're also renowned for fun events held throught the year...

We walk a very close relationship with our members .

01/07/2018
Baie geluk aan ons Belydenis Klas van 2016 mag die video 'n groot deel van julle herhinnering wees vir grootste besluit ...
28/03/2016

Baie geluk aan ons Belydenis Klas van 2016 mag die video 'n groot deel van julle herhinnering wees vir grootste besluit wat julle daardie dag gemaak het. Welkom by die famielie van God. Mag hy julle elkeen gebruik in die toekoms en open julle self aan Hom....http://youtu.be/9QU0ipQb9WQ

http://youtu.be/9QU0ipQb9WQ

Refuel bediening en NG Kerk Daspoort nooi julle uit om te kom deel in hierdie experience! Indien jy kaartjies wil koop s...
19/01/2016

Refuel bediening en NG Kerk Daspoort nooi julle uit om te kom deel in hierdie experience! Indien jy kaartjies wil koop skakel asb die nommer op die advertensie. Daar is ook Kaas en Wyn kaartjies beskikbaar teen R200 per persoon, tot die einde van die maand. Hoop om julle almal daar te sien! God bless! 😁☺

Die jeug by NG Daspoort wens elke liewe een van julle 'n baie Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwe Jaar toe! Mag jul...
24/12/2015

Die jeug by NG Daspoort wens elke liewe een van julle 'n baie Geseende Kersfees en n Voorspoedige Nuwe Jaar toe! Mag julle God se liefde en vreugde ervaar deur hierdie kerstyd en veilig wees vir die wat ook op die paaie is. God bless 🌲😁

05/11/2015

Middag almal! Ons wil julle net graag in kennis stel dat die 8ste November ons laaste amptelike Refuel aand sal wees vir 2015. Die 15de November het Refuel 'n kersangliedere diens by NG Kerk Daspoort. Ons fliek aand #2 word uitgestel na 2016 toe. Ook baie sterkte aan al die skool leerders en ander studente vir die laaste eksamens van 2015. Onthou jy is tot alles instaat deur God wat jou die krag gee! β˜ΊπŸ’’

Refuel se eerste fliek aand! Almal is welkom, bring asb julle vriende en familie! Ons sien uit om julle daar te sien. Go...
09/10/2015

Refuel se eerste fliek aand! Almal is welkom, bring asb julle vriende en familie! Ons sien uit om julle daar te sien. God bless!

07/06/2015

Goeiedag almal! Vanaand is ons eerste Refuel aanddiens by NG kerk Daspoort in die kerksaal, enige iemand wat dit wil bywoon of kom kyk hoe dit is, julle is meer as welkom en ons hoop om julle almal daar te sien. Die diens begin om 17:00.

31/05/2015

Dis so lekker om sondagskool te gee met 'n great klas soos julle! Mens kan sien die Here werk met julle deur verskillende maniere! Bly glo en moet nooit moed opgee nie.

Hi almal kom ondersteun hierdie jeug projek ons wil graag bietjie fondse bymekaar maak om dit vir die kinders lekker te ...
11/02/2015

Hi almal kom ondersteun hierdie jeug projek ons wil graag bietjie fondse bymekaar maak om dit vir die kinders lekker te maak die jaar. As jy nie klaar iets aan het nie kom geniet 'n lekker romantiese aand met lekker musiek en romantiese atmosfeer saam jou geliefde.As jy hou van dans moet nie die geleentheid misloop nie.

Address

606 Keerom Street
Pretoria
0082

Telephone

0769477255

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Daspoort Youth Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share