06/09/2026
Vandag se diens word deur Ds Bennie Powell gelei. Mag die Heilige Gees ons leer, lei, vorm en God se Woord vir ons oopbreek. Mag ons gefokus wees op God Drie-Enig! Nooi die mense in jou huis om saam te luister. Hier volg die skakels na vanoggend se diens.
Youtube: https://youtu.be/WLDhOH9pOao
Soundcloud: https://on.soundcloud.com/HTXFov3w2tJjbn1ZbW