12/08/2026
HUWELIKS BELEGGINGS AAND: 14 Augustus @ 18:00 by Doxa Deo Roodevallei.
Kom geniet 'n aand waar jy nie net jou maat gaan herontdek nie, maar waar jy ook meer van jouself gaan leer ken en in die proses mekaar beter gaan verstaan.
4 Temperamente & die Huwelik . . . .
https://share.google/5wQYEyBEJkNOWQ516