Groen Weivelde Christelike Bedieninge

Groen Weivelde Christelike Bedieninge Die Bediening van die Evangelie van Hoop, Krag, genade en die openbaring van Christus se Liefdeswerk aan die Kruis tot die herstel van die Bruid.

'n Bediening sonder die beperking van kerkmure tot die gemeenskap deur die daaglikse interaksie op die normale weë van die lewe, by die werk of in die bus, deur net daar te wees waar die "tyre die teer slaan" bewerk die sagte gehoorsaamheid aan God se Gees dat die bedienaar sielenood aanspreek en hoop gee sonder die fasade van gemeentelid teenoor leraar en sonder oordeel of veroordeling in die verbygaan sonder dat dit nodig is dat name uitgeruil word.

Address

Mountain Vew
Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Weivelde Christelike Bedieninge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Groen Weivelde Christelike Bedieninge:

Shortcuts

Share