Skuilkrans NG Gemeente

Skuilkrans NG Gemeente Skuilkrans NG Gemeente is ’n makro-gemeente in die ooste van Pretoria.

Dit is ons roeping om ’n veilige tuiste te wees vir elke mens wat in die geloof wil groei en saam uitreik na die gemeenskap om ons.

08/09/2026

Lentefees 2026 - vreemdelinge het weereens vriende geword!

Baie geluk aan Linda Van der Bank, wat die swartwildebees tydens die Lentefees gewen het!
07/09/2026

Baie geluk aan Linda Van der Bank, wat die swartwildebees tydens die Lentefees gewen het!

Vrydagaand het spanne meegeding om die jaarlikse Lentefees Quiz-aand-wisseltrofee te wen. Ons is baie opgewonde om die w...
07/09/2026

Vrydagaand het spanne meegeding om die jaarlikse Lentefees Quiz-aand-wisseltrofee te wen. Ons is baie opgewonde om die wenners bekend te maak:

Die feesdiens was die hoogtepunt van ‘n wonderlike Lentefees-naweek!
07/09/2026

Die feesdiens was die hoogtepunt van ‘n wonderlike Lentefees-naweek!

Dankie aan elkeen wat ons Lentefees-naweek onvergeetlik gemaak het!
06/09/2026

Dankie aan elkeen wat ons Lentefees-naweek onvergeetlik gemaak het!

Geniet die naweek se Lentefees! Ons hoop om jou daar te sien! Baie dankie ook aan ons borge: remax en Pierneef's Kraal v...
04/09/2026

Geniet die naweek se Lentefees! Ons hoop om jou daar te sien! Baie dankie ook aan ons borge: remax en Pierneef's Kraal vir fantastiese pryse by die Quiz-aand en Pretloop!

Bly op datum met jou gemeente se nuus!
04/09/2026

Bly op datum met jou gemeente se nuus!

Daar gebeur heeltyd iets lekker, jy kan sommer net opdaag en vir twee dae lekker saamkuier. Sondag sluit ons af met ’n g...
03/09/2026

Daar gebeur heeltyd iets lekker, jy kan sommer net opdaag en vir twee dae lekker saamkuier. Sondag sluit ons af met ’n gesamentlike Feesdiens om 09:00. Almal is hartlik welkom!

Die naweek vier ons fees - selfs al reën dit! Jy word uitgenooi om deel daarvan te wees! Skryf gerus nou in vir al die h...
03/09/2026

Die naweek vier ons fees - selfs al reën dit! Jy word uitgenooi om deel daarvan te wees! Skryf gerus nou in vir al die heerlike aktiwiteite waarvoor jy lus is!

🎁 Koop jou kaartjie om ‘n verwerkte swartwildebees te wen @ R150 per kaartjie. Stuur EFT-bewys na Linda (083 289 5324). Verwysing: swartwildebees.

🔥 Bestel jou braai-ete vir Vrydagaand voor 09:00 vanoggend (Donderdag) by Linda: 083 289 5324 Stuur asb. EFT-bewys - verwysing: braaivleis. Die ete vind 17:30 plaas. Bring asb. eie eetgerei.

Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Skuilkrans NG Gemeente
Bank: ABSA
Takkode: 632005
Tipe rekening: Tjekrekening
Rekeningnommer: 70580403

Jy kan dit by Linda bestel en vir haar die EFT-bewys stuur met die verwysing Braaivleis.Linda kan gekontak word by 083 2...
02/09/2026

Jy kan dit by Linda bestel en vir haar die EFT-bewys stuur met die verwysing Braaivleis.
Linda kan gekontak word by
083 289 5324
Rekeningnaam: Skuilkrans NG Gemeente
Bank: ABSA
Takkode: 632005
Tipe rekening: Tjekrekening
Rekeningnommer: 70580403

Address

Jan Albertsstraat 1, Hoek Van Cussonialaan En Jan Albertsstraat, Val De Grace
Pretoria
0184

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skuilkrans NG Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Skuilkrans NG Gemeente:

Shortcuts

Share