Christus Koninkryk Familie Kerk

Christus Koninkryk Familie Kerk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Christus Koninkryk Familie Kerk, Pentecostal Church, Thyme Avenue, Annlin, 0182, Pretoria.

CKFC Visie: Om Jesus Christus as Saligmaker aan die mensdom bekend te stel deur die suiwer verkondiging van die Woord en die uitlewing van die verskeidenheid bedieninge en genadegawes sodat almal in liefde deel kan wees van God se familie.

10/12/2025
10/12/2025

Ons het met groot hartseer verneem van die tragiese afsterwe van Past Micheal Erasmus, sy vrou en seun in noodlotige motor ongeluk.
Past Micheal is die broer van Past Marius Erasmus.
Kan ons ook as gemeente vir hulle intree in ons gebede voor die Here vir Sy Troosvolle nabyheid in hierdie beproewings uur.

Address

Thyme Avenue, Annlin, 0182
Pretoria
0082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christus Koninkryk Familie Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Christus Koninkryk Familie Kerk:

Shortcuts

Share