04/10/2020
Ons eerste gewone kinderkerk was 'n massive sukses en ons het almal dit so baie geniet!! Ons reis die kwartaal deur die Bybel en kan nie wag om vlg week verder te travel nie!! Dankie vir almal wat daar was en ons nooi elkeen wat dit nie vandag kon maak nie, om ons te join vlg week!! Elke Sondag 9:30 @ Volle Evangelie Kerk Van God - Centurion...