Gereformeerde Kerk Wapadrant

Gereformeerde Kerk Wapadrant Ons maak impak vir ons Koning! Christelike Kerk

06/09/2026

|E R E D I E N S|

God van oordeel – dr. Rassie Smit
Nooi jou vriende en familie en kuier saam tydens Sondag 6 September se eredienste om 08:30 en 10:00. Oudergewoonte kuier ons saam oor koffie of tee tussen die eredienste terwyl die jeuggroepe bymekaar kom. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.

www.wapadrant.co.za

| B I D S A A M |Ons is 'n biddende gemeente wat God eerste stel en Sy Koninkryk soek. Ons bid vir die kragtige werking ...
31/08/2026

| B I D S A A M |

Ons is 'n biddende gemeente wat God eerste stel en Sy Koninkryk soek. Ons bid vir die kragtige werking van die Heilige Gees in ons lewens, ons huise, ons gemeente en ons gemeenskap. Bid hierdie week saam met ons.

30/08/2026

|E R E D I E N S|

Genade is peperduur én verniet – ds. Marcel Floor

Ons kom as familie bymekaar tydens Sondag 30 Augustus se eredienste om 08:30 en 10:00. Nagmaal word tydens beide eredienste bedien. Oudergewoonte kuier ons saam oor koffie of tee tussen die eredienste terwyl die jeuggroepe bymekaar kom. Kom kuier saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

| B I D S A A M |Wapadrant is  ʼn biddende gemeente en gebed vorm  ʼn belangrike element van ons geloofslewe. Bid hierdie ...
24/08/2026

| B I D S A A M |

Wapadrant is ʼn biddende gemeente en gebed vorm ʼn belangrike element van ons geloofslewe. Bid hierdie week saam met ons.

23/08/2026

|E R E D I E N S T E|

ʼn Lewe wat sin maak – dr. Rassie Smit

Wat ʼn voorreg om weer die geleentheid te hê om as familie te kuier tydens Sondag 23 Augustus se eredienste om 08:30 en 10:00. Ons is ook getuies wanneer twee volwassenes openlik hul geloof bely. Geniet ʼn koppie koffie of tee tussen die eredienste terwyl die jeuggroepe bymekaar kom. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

16/08/2026

|E R E D I E N S T E|

Evangelie wat stad bou – ds. Petrus Grové

Ons sien daarna uit om as familie bymekaar te kom tydens Sondag 16 Augustus se eredienste om 08:30 en 10:00. Geniet ʼn koppie koffie of tee tussen die eredienste terwyl die jeuggroepe vergader. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

09/08/2026

Dit is Sondag 9 Augustus vrouedag. Nooi jou vriende en familie om saam die gesamentlike erediens om 08:30 by te woon. Na afloop van die erediens kuier ons oudergewoonte saam oor ʼn koppie koffie of tee. Kom saam!

Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za

Address

Sunrise Road 3, Olympus
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Wapadrant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Wapadrant:

Shortcuts

Share