Dei Gratia

Dei Gratia Ons noem dit ‘n journey deur genade. Hierdie is ‘n kerk gedryf deur die genade van God.
(84)

Dit is ons droom dat mense by hierdie bediening die genade van God sal leer ken, beleef en daardeur verander sal word na Sy beeld. Dei Gratia se deur staan oop vir alle mense, van alle agtergronde ongeag van waar hulle is op hulle geestelike journey.

Address

12 Boyle Street, Pierre Van Ryneveld
Pretoria
0181

Opening Hours

09:30 - 11:00

Telephone

+27797853581

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dei Gratia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Ons Droom

Dit is ons droom dat mense by hierdie bediening die genade van God sal leer ken, beleef en daardeur verander sal word na Sy beeld. Hierdie is ‘n kerk gedryf deur die genade van God. Hierdie kerk se deur staan oop vir alle mense, van alle agtergronde ongeag van waar hulle is op hulle geestelike journey.