Gereformeerde Kerk Daspoort

Gereformeerde Kerk Daspoort Gereformeerde Kerk Daspoort se page

Die naweek (6-8 Junie) is GK Daspoort se Woord Aan Die Woord Konferensie🥳'N hele naweek waaroor ons net saam gaan besin ...
02/06/2025

Die naweek (6-8 Junie) is GK Daspoort se Woord Aan Die Woord Konferensie🥳
'N hele naweek waaroor ons net saam gaan besin oor Wie Jesus Christus is en ons as Christene.
Ons is baie dankbaar vir al die hulp en insette van die Scriptura span en die ander sprekers.
Ons is ook opgewonde om weer 'n 'Pro Regno' boekstalletjie daar te hê.

As jy nog nie ingeskryf het nie, moenie die geleentheid misloop nie. Ons hou die inskrywings 'n paar dae langer oop.
Skryf vandag nog in!

Inskrywingsvorm:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScgxKhDZrkVXwAE3666xzIns8U4JQxwPX1sfmOph2N4qE4yzg/viewform?pli=1

20/05/2025

Ons is dankbaar dat dit weer tyd is vir ons jaarlikse Woord aan die Woord Konferensie

Ons jaarlikse konferensie is om die draai. GK Daspoort se konferensie is 'n hele naweek van net bevindelike prediking en...
08/04/2025

Ons jaarlikse konferensie is om die draai.

GK Daspoort se konferensie is 'n hele naweek van net bevindelike prediking en vreugde om gemeenskap met ander gelowiges te geniet.

En ons tema bring ons by die hart van die evangelie: "Wie is Jesus Christus?"

Dit is 'n kosbare geleentheid van geloofsgroei.
Ons is dankbaar dat ons hierdie jaar 'n paar van Scriptura se sprekers (Ds.Marnix Boersema, Ds. Jonker Venter, Ds. Jaco De Beer) kan verwelkom, asook Ds Werner Brotherton en Ds Lou Erasmus .
Bid asseblief saam ons dat die Here mense sal stuur en dat gelowiges saam sal verdiep in kennis van ons Here en vreugde in Hom sal ervaar.

Kom geniet die besondere naweek saam met ons!

Skryf hier in: https://www.gkdaspoort.co.za/konferensie

Woord aan die Woord-Konferensie 2024 / Tema: Hoe ken ek God? Video-skakels:  1. Opening & Sessie 1. Jape Venter/ Kosie H...
09/06/2024

Woord aan die Woord-Konferensie 2024 / Tema: Hoe ken ek God?
Video-skakels:
1. Opening & Sessie 1. Jape Venter/ Kosie Henning- Die Bybel sê Wie God is. – https://youtube.com/live/juNoHkbkIhQ?feature=share
2. Sessie 2: Die Bybel sê wie ons is – Erik v Alten
https://youtube.com/live/pkQt-jlRD-0?feature=share
3. Sessie 3: Die Bybel leer God se wil vir my. – Henk Stoker
https://youtube.com/live/3GZ34qHWiYk?feature=share
4. Sessie 4: Die verkondiging van die Bybel is noodsaaklik-– Cobus Rossouw
https://youtube.com/live/3WgZBJXTIWE?feature=share
5. Sessies 5: Hoe lees ek die Bybel? (Praktiese wenke) – Jaco Lemmer
https://youtube.com/live/Q5R52zsnMJU?feature=share

Ons het ongelukkig tegniese probleme ondervind met die opnames van die paneelbespreking en Sondag se erediens.

Tekslesing: Esra 7:10, Psalm 1, Kolossense 1:15-20Sing: Psalm: Psalm 1: 1,2,3 en 4Psalm: Psalm 34: 6,7,8 en 9

07/06/2024

Gereformeerde Kerk Daspoort
Woord aan die Woord-Konferensie
7-9 Junie 2024
Tema: Hoe ken ek God?
Program met YouTube skakels.

Vrydag 7 Junie
1. 18: 15-19:15 Sessie 1/ Opening. Kosie Henning- Die Bybel sê Wie God is. –
https://youtube.com/live/juNoHkbkIhQ?feature=share
2. 19:45 - 20:45 Sessie 2: Die Bybel sê wie ons is – Erik v Alten
https://youtube.com/live/pkQt-jlRD-0?feature=share

8 Junie
3. 08: 30-09:30 Sessie 3: Die Bybel leer God se wil vir my. – Henk Stoker
https://youtube.com/live/3GZ34qHWiYk?feature=share
4. 09: 45-10:45 Sessie 4: Die verkondiging van die Bybel is noodsaaklik-– Cobus Rossouw
https://youtube.com/live/3WgZBJXTIWE?feature=share
5. 11: 15 - 12:15 Sessies 5: Hoe lees ek die Bybel? (Praktiese wenke) – Jaco Lemmer
https://youtube.com/live/Q5R52zsnMJU?feature=share
6. 12: 30- 13:30 Sessie 6: Paneelbespreking
https://youtube.com/live/pEv2ZcpwGS0?feature=share

Sondag 09 Junie:
09:00 -Erediens- Christiaan Jooste Preek tema: 'n Lewe onderworpe aan die gesag van die Skrif- Opname sal beskikbaar gestel word.

Die Woord aan die Woord Konferensie is vir Gereformeerde Kerk Daspoort 'n kosbare geleentheid om ons omgewing te bereik,...
28/05/2024

Die Woord aan die Woord Konferensie is vir Gereformeerde Kerk Daspoort 'n kosbare geleentheid om ons omgewing te bereik, maar ook om uit te reik na al ons mede broers en susters in die kerk van ons Here Jesus Christus.
Ons doelwit is Woordverkondiging! Elke sessie is in die vorm van prediking. 'n Hele naweek van net prediking!
Is dit uitputtend? Verseker! Is dit algemeen om 'n hele naweek na preke te luister? Sekerlik nie, maar die besondere geloofsgroei wat saam dit kom is besonders!
Ons bede is dat op so 'n manier die liefde vir prediking weer gekweek kan word, meer nog, dat ons in kennis en liefde vir ons Here Jesus Christus sal groei. Dit is ook ons tema vir hierdie jaar- Hoe ken ek God?
Ek neem dan die vrymoedigheid om elkeen van my broers en susters te nooi om hierdie geleentheid saam die gemeenskap van gelowiges te kom geniet.
Dit is gratis, want daar is geen prys op die evangelie nie!
Inskrywings sluit die naweek.
https://www.gkdaspoort.co.za/konferensie

Groete
Kosie Henning (Geroepe herder van GK Daspoort)

Konferensie 2024 - Registreer nou!
12/04/2024

Konferensie 2024 - Registreer nou!

https://www.gkdaspoort.co.za/konferensieLaaste week om in te skryf vir GK Daspoort se jaarlikse konferensie!Tema: Die He...
29/05/2023

https://www.gkdaspoort.co.za/konferensie

Laaste week om in te skryf vir GK Daspoort se jaarlikse konferensie!
Tema: Die Here heers as enigste Heer.
Datum 9, 10, 11 Junie
Kostes: Gratis!

Laasjaar was 'n besonderse geleentheid. Kom besin saam ons oor die heerskappy van ons Here. Ons het net EEN Koning!

Ons bied in Junie maand 'n konferensie aan.

28/04/2023
29/10/2022

Address

728 Jennings Street
Pretoria
0019

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Daspoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Daspoort:

Share