Doxa Deo Brooklyn

Doxa Deo Brooklyn Doxa Deo Gemeente Brooklyn is 'n energieke kerk vol mense wat droom dat God se transformerende teenwoordigheid orals in ons stad beleef sal word. Brooklyn.

www.doxadeo.org/brooklyn. 112 Andersonstraat. Dienstye 08:15,10:00,17:30,19:00 Doxa Deo Brooklyn is geleë naby die Universiteit van Pretoria. Dit is 'n gemeente vir Volwassenes, "Young Adults", Studente, Tieners en kinders. Daar is 'n plek vir elkeen in ons familie! Ons dienstye op Sondae:
08:30 en 10:15
17:30 (populêr vir Young Adults)
19:20 (populêr vir Studente)

Kontak ons by [email protected]. webblad www.doxadeo.org/brooklyn

Wie bepaal jou verhoudings? Luister na Jean se preek op ons YouTube kanaal hy gesels hieroor en meer.
04/06/2026

Wie bepaal jou verhoudings?
Luister na Jean se preek op ons YouTube kanaal hy gesels hieroor en meer.

“Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, en doop hulle… — Matteus 28:19Verlede Sondag het 9 kosbare individue die ...
26/05/2026

“Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, en doop hulle… — Matteus 28:19
Verlede Sondag het 9 kosbare individue die gekeuse in die publiek gemaak. Ons vier saam met julle!!!

Watter brûe kan jy bou waar daar tans mure is?
25/05/2026

Watter brûe kan jy bou waar daar tans mure is?

22/05/2026

🚧StreetStore🚧

Datum: 27 Mei 2026
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Doxa Deo Brooklyn Grasperk voor kantore

🚧Kom geniet 'n koppie sop saam jou mede-StreetStore Pakkers🚧
🚧Daarna gaan ons na verskillende venues om die Opleidings-video's te kyk🚧
🚧Dan wil ons saam hande vat en Bid vir StreetStore dag - 30 Mei 2026🚧
🚧Laastens maak ons die Kratte leeg deurdie laaste goed te pak🚧

🚧StreetStore groete🚧

22/05/2026

Early Childhood Development is essential and we have the privilege to share this amazing testimonial!

Address

112 Anderson Street
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Brooklyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share