Die Ooskerk

Die Ooskerk Ons smag daarna om uit die liefde van Jesus voluit te lewe met
aanvaarding, deursigtigheid, eerlikheid, diversiteit, diensbaarheid

Die ❤️ van die Ooskerk is die mense!
06/09/2026

Die ❤️ van die Ooskerk is die mense!

Die Lentebasaar was ‘n reuse sukses! Dankie vir elkeen wat op ‘n manier betrokke was.
06/09/2026

Die Lentebasaar was ‘n reuse sukses! Dankie vir elkeen wat op ‘n manier betrokke was.

06/09/2026

Ooskerk Aanlyn | 6 Sept | Paulus Burger

7:15 op ‘n reënerige Sondag maar die Ooskerk is reg vir ons Lentebasaar! Kom kuier saam in ‘n heerlike atmosfeer vanaf n...
06/09/2026

7:15 op ‘n reënerige Sondag maar die Ooskerk is reg vir ons Lentebasaar!
Kom kuier saam in ‘n heerlike atmosfeer vanaf net na kerk.

04/09/2026

Ons nooi almal om Sondag, 6 September, saam met ons die basaar te kom geniet. Die dag begin met ’n gesamentlike diens in die kerk om 09:00 en daarna kuier ons lekker saam.

31/08/2026

To the untrained eye, it’s a car wash. To the person holding the sponge, it’s a badge of honor.

We don't hand out spots on our car wash team. Every single person in that parking lot has earned their place through hard work and personal commitment. Before anyone reaches this stage, they walk through a rigorous journey: following an Individual Development Plan, showing up to personal growth sessions, and demonstrating real responsibility day after day.

They start by assisting and learning the ropes, ensuring our standards are met - because our reputation and their pride are tied to every car that leaves clean.

When you get your car washed with us, you aren't offering charity. You’re supporting skill-building, accountability, and an opportunity to shine.

Visit us this week: (Check in with the church office to make sure you'll get a spot)
🚗 Tuesday mornings: Ooskerk


🚗 Thursday mornings: Oosterlig

30/08/2026

Ooskerk Aanlyn | 30 Aug | Louis Venter

Episode 6 van ons Woestynreeks is nou beskikbaar.
03/06/2026

Episode 6 van ons Woestynreeks is nou beskikbaar.

Die finale episode van die Woestynreeks 2026

Episode 5 van ons Woestynreeks is nou beskikbaar.
28/05/2026

Episode 5 van ons Woestynreeks is nou beskikbaar.

Episode 5 van ons Woestynreeks 2026

Episode 4 van ons Woestynreeks is nou beskikbaar.
21/05/2026

Episode 4 van ons Woestynreeks is nou beskikbaar.

Deel 4 van ons Woestynreeks

Address

467 Kirkness Straat
Pretoria
0001

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 07:30 - 13:30
Sunday 09:00 - 10:00
11:00 - 20:00

Telephone

+27123441950

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ooskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share