Doxa Deo Brooklyn Young Adults

Doxa Deo Brooklyn Young Adults Ons glo dat God al die Young Adults van die stad wil bereik. Sodoende sal ons sien hoe God se konink

09/10/2025

Doxa Deo Brooklyn bied aan Paradyskloof…

Welkom in die wêreld van Adam en Eva Van Eeden – pasgetroud, beeldskoon en die vonkelpaartjie van die luukse Paradyskloof Estate. Alles skitter: diamante, sjampanje, perfekte tuine en gala-aande… maar onder die blink oppervlak lê daar geheime wat wag om oopgebreek te word.

Met 'n oorspronklike teks, musiek, dans, uitspattige karakters en 'n storie vol humor, drama en onverwagte draaie, neem meer as 40 Paradyskloof akteurs en dansers jou op 'n reis waaroor geen estate WhatsApp-groep kan stilbly nie...en die slang in die gras nie verskuil kan bly.

Koop kaartjies hier:
https://www.quicket.co.za/events/331188-paradyskloof-n-musiek-produksie/ #/

20/08/2024
Jesus het gesê, 'Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan...' (Johannes 15:26-27). Wat 'n voorreg om saam met medegelowi...
13/05/2024

Jesus het gesê, 'Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan...' (Johannes 15:26-27). Wat 'n voorreg om saam met medegelowiges Hemelvaart te vier.
Dit was 'n hemelse ervaring om saam ons Vader te aanbid en te sien hoe gesinne en vriende mekaar sterk maak, en intree vir mekaar in gebed.

Address

Anderson
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Brooklyn Young Adults posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category