NG Kerk Queenswood

NG Kerk Queenswood NG Gemeente Queenswood. Gestuurde Gemeente. NG Kerk. Gestuurde Gemeente

Die NG Gemeente Queenswood het aptelik tot stand gekom op 13 September 1963.

Die nuwe gemeente het afgestig van die moedergemeente Hartbeesspruit in die kerksaal van die Queenswood gemeente, nadat al die nodige voorwaardes nagekom is. Die nuwe gemeente het 630 lidmate gehad en ’n bruidskat van R 19 000 ontvang. Die eerste kerkraadsvergadering is op Woensdag, 18 September 1963 gehou

Ná verskeie beroepe is ds. Piet Claasen van Coligny op 4 Mei 1964 as eerste leraar van die

gemeente beroep. Hy het sy intreepreek op Sondag, 26 Julie 1964 gehou met 2 Kor. 7: 2 as teksvers: “Maak vir ons ruimte in julle harte.”

Die grense van die nuwe gemeente was as volg:
• Noord: treinspoor tussen Queenswood en Kilnerpark
• Suid: Witwatersberg tussen Queenswood en Colbyn
• Oos: treinspoor tussen Kilnerpark en Weavindpark
• Wes: LNR-proefplaas en Pierneefrant.

Address

249 Garret Avenue
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27123331797

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Queenswood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share