NGK Monumentpark

NGK Monumentpark 🤍 Welkom by NG Kerk Monumentpark!

Hier deel ons nuus, mooi oomblikke en alles wat in die gemeente aangaan.

🌿 Leef betekenisvol – met ’n hart vir groei en vir ander. 💚

01/09/2026
Daar is nog tyd om te kaartjies te koop by TIXSA vir hierdie wonderlike Noot vir Nood koorfees met Jannie du Toit.
01/09/2026

Daar is nog tyd om te kaartjies te koop by TIXSA vir hierdie wonderlike Noot vir Nood koorfees met Jannie du Toit.

https://wildwakker.ngkmp.co.za/bespreek-kaartjies Koop gerus jou etekaartjie vir die Wild en Wakker Lentefees langtafel ...
29/08/2026

https://wildwakker.ngkmp.co.za/bespreek-kaartjies Koop gerus jou etekaartjie vir die Wild en Wakker Lentefees langtafel kuier.

Jy kan tafels bespreek of kaartjies bespreek, indien jy 'n tafel wil bespreek met addisionele kaartjies vul net die addisionele hoeveelheid kaartjie in. 'n Tafel is gelykstaande aan 10 kaartjies

Ons Bottel en Bord-geleentheid op 20 Augustus 2026 was ’n reuse sukses. Cilliers Brink was ons gasspreker en het die geh...
26/08/2026

Ons Bottel en Bord-geleentheid op 20 Augustus 2026 was ’n reuse sukses. Cilliers Brink was ons gasspreker en het die gehoor toegespreek oor die konteks waarbinne ons vandag leef. Baie dankie aan almal wat deel was van hierdie spesiale geleentheid!

Ons Lentesangfees is om die draai!
24/08/2026

Ons Lentesangfees is om die draai!

Ondersteun ons buurgemeente🌟
21/08/2026

Ondersteun ons buurgemeente🌟

Ons is sĂł opgewonde!!!
Hoop julle is reg vir 'n heerlike basaar!!!

•Erediens en Nagmaal: Sondag, 23 Augustus 2026, 9:00vm.•Prediker: Ds. Lizl-Louise Schoeman •Aanlyndiens skakel:
21/08/2026

•Erediens en Nagmaal: Sondag, 23 Augustus 2026, 9:00vm.
•Prediker: Ds. Lizl-Louise Schoeman
•Aanlyndiens skakel:

Ds. Lizl-Louise SchoemanSondag, 23 Augustus 9:00vmGeneral:All ...

🎼🎶🎵
21/08/2026

🎼🎶🎵

Address

H/v Eland/en Okapiweg, Monumentpark
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
Tuesday 08:00 - 12:30
Wednesday 08:00 - 12:30
Thursday 08:00 - 12:30
Friday 08:00 - 12:30
Sunday 08:30 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Monumentpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Monumentpark:

Shortcuts

Share