Lewende Woord Tuine

Lewende Woord Tuine Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lewende Woord Tuine, Religious organisation, HV Bremerstraat en Hannystraat(Tuinrand Primary), Pretoria.

06/09/2026
🌧️ RAINY DAY SUNDAY SCHOOL | REËNDAE SONDAGSKOOL 🌧️☔ God is with us in every storm! | God is by ons in elke storm!Today ...
06/09/2026

🌧️ RAINY DAY SUNDAY SCHOOL | REËNDAE SONDAGSKOOL 🌧️


God is with us in every storm! | God is by ons in elke storm!

Today we learned from Mark 4:35–41 how Jesus calmed the storm. The disciples were afraid, but Jesus was right there with them. 🌊🚤

Today’s lesson:
Storms may come, and sometimes life can feel scary, but we never face them alone. Jesus is always with us! ❤️

Ons het vandag uit Markus 4:35–41 geleer hoe Jesus die storm stilgemaak het. Die dissipels was bang, maar Jesus was saam met hulle in die boot. 🌊🚤

Ons les:
Storms en moeilike tye sal kom, maar ons hoef nooit alleen daardeur te gaan nie. Jesus is altyd by ons! ❤️

📖 Memory Verse | Geheuevers:
“When I am afraid, I put my trust in you.” – Psalm 56:3

“Wanneer ek bang is, vertrou ek op U.” – Psalm 56:3

🌈 Remember | Onthou:
Jesus is with me in every storm!
Jesus is by my in elke storm! 🌧️❤️

🌟 I AM A CHILD OF GOD! | EK IS ’N KIND VAN GOD! Today in Sunday School, we learned something very special:✨ God loves me...
30/08/2026

🌟 I AM A CHILD OF GOD! | EK IS ’N KIND VAN GOD!

Today in Sunday School, we learned something very special:
✨ God loves me.
✨ I am special to Him.
✨ I belong to Him.
✨ I am a child of God!

The world may sometimes make us feel small or not good enough, but God reminds us that our true identity is found in Him. We are loved, chosen and precious in His eyes. ❤️

📖 Memory Verse | Geheuevers

“See what great love the Father has lavished on us, for us to be called children of God!”
— 1 John 3:1

“Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God on us, that we should be genoem kan word!”
— 1 Johannes 3:1

🙏 May our children always remember:
“I am loved. I am special. I belong to God. I AM A CHILD OF GOD!” 👑❤️

“Ek is geliefd. Ek is spesiaal. Ek behoort aan God. EK IS ’N KIND VAN GOD!” 🌟

28/08/2026

MATTHÉÜS 16:24
[24] TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."
Ons wil God volg met ons eie voorwaardes en met ons eie idees. As God dit doen dan sal ek dit doen. Die Here sê hier wat jy wil hê is nie meer belangrik nie. Jou idees en wat jy d**k hoe om sekere goed te doen, dit moet ons by Sy voete sit en vra Here hoe sou U dit doen. Dan kan God werk aan hierdie eie ek in my lewe. "Gebed Here leer my U wil nie my wil nie amen"

25/08/2026

LUKAS 22:46 AFR53
[46] En Hy sê vir hulle: Wat slaap julle? Staan op en bid, dat julle nie in versoeking kom nie.
"As om ons kyk en die aanvalle van die vyand sien en ervaar, dan moet dit ons net meer aanmoedig om in gebed te verkeer. Waar ons beweeg kan ons bid, in die verkeer, in die lift, by die dr en etenstyd. Ons moet vas staan en in outoriteit staan. Bestraf waar moet, loof en aanbid waar moet. "Gebed Here hou my op my knie.
Amen"

18/08/2026

LUKAS 20:28-33, 35
[28] en gesê: Meester, Moses het ons voorgeskrywe: As iemand se getroude broer sterwe en hy sterf sonder kinders, dan moet sy broer die vrou neem en vir sy broer kinders verwek. [29] Nou was daar sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem en kinderloos gesterwe. [30] En die tweede het die vrou geneem, en hy het ook kinderloos gesterwe. [31] En die derde het haar geneem; en net so al sewe. En hulle het geen kinders nagelaat nie en het gesterwe. [32] En ten laaste het die vrou ook gesterwe. [33] In die opstanding dan, wie van hulle se vrou sal sy wees? — want al sewe het haar as vrou gehad.
[35] maar die wat waardig geag word om daardie eeu en die opstanding uit die dode te verkry, trou nie en word nie in die huwelik uitgegee nie."
Waarmee hou ons, ons op? Ons bevraagteken die Woord van God en selfs God. Plaas dat ons soos n kind God's Woord vat en voluit leef vir Hom. Die regte tyd sal God goed vir ons opebaar of soos die Woord se" ons ken nou ten dele en eendag sal ons in Hemel ten volle ken". Daar is so baie mense om ons wat nog nie gered is nie. Laat ons, ons besig hou om mense die goeie nuus van Jesus te vertel. Tyd raak min. "Gebed Here help my om gefokus te bly op wat ewigheids waarde het, mense se redding amen"

Nasionale vrouedag...Wat is God se beeld en doel vir n vrou?Proverbs 31:25 "She is clothed in strength and dignity".Ons ...
09/08/2026

Nasionale vrouedag...
Wat is God se beeld en doel vir n vrou?

Proverbs 31:25 "She is clothed in strength and dignity".

Ons deel wat die vroue in elke kid se lewe beteken en hoe hulle Jesus deur die vroue leer ken... Mamma, ouma, auntie, juffrou... ons lyfies het vandag elkeen genoem en as vrou geeer.
“Lord, bless every woman who cares for us. Give them strength, wisdom, joy and courage. Help us to appreciate them and show them Your love. Amen.”

Address

HV Bremerstraat En Hannystraat(Tuinrand Primary)
Pretoria
0082

Opening Hours

09:00 - 17:00

Telephone

+27828236932

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Tuine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share