Leef Kerk

Leef Kerk Kerk is nie n plek nie, dit is n leefwyse om ons lewens as nuwe skepsels in Christus te transformeer volgens die Woord van God

08/09/2026

Om te besluit om te vergewe is nie dieselfde as werklik vergewe nie - die toets is of die gewig weg is.

Vind die link na die volle boodskap in ons bio of op ons YouTube kanaal - Leef Kerk.

๐—Ÿ๐—˜๐—˜๐—™ ๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ž ๐—ฅ๐—˜๐—Ÿ๐—”๐—ฌ ๐—ฅ๐—”๐—–๐—˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ! ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ๐ŸƒTrek jou tekkies aan en kom geniet โ€™n lekker oggend van draf of stap saam met ons Leef K...
07/09/2026

๐—Ÿ๐—˜๐—˜๐—™ ๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ž ๐—ฅ๐—˜๐—Ÿ๐—”๐—ฌ ๐—ฅ๐—”๐—–๐—˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ! ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ๐Ÿƒ

Trek jou tekkies aan en kom geniet โ€™n lekker oggend van draf of stap saam met ons Leef Kerk-familie! ๐Ÿ™Œ

๐—ข๐—ณ ๐—ท๐˜† ๐˜„๐—ถ๐—น ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ฝ, ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ฝ ๐—ผ๐—ณ ๐—ป๐—ฒ๐˜ ๐—น๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ โ€“ ๐—ฎ๐—น๐—บ๐—ฎ๐—น ๐—ถ๐˜€ ๐˜„๐—ฒ๐—น๐—ธ๐—ผ๐—บ!
๐——๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐˜€๐—ฒ๐—น๐—ณ๐˜€ โ€™๐—ป ๐Ÿญ๐—ธ๐—บ ๐—™๐˜‚๐—ป ๐—ฅ๐˜‚๐—ป ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€. ๐Ÿ’š

๐Ÿ“… Saterdag, 19 September 2026
๐Ÿ“ Irene Oval, Irene Security Estate
โฐ Registrasie: 08:30 | Wedloop begin: 09:00
๐Ÿƒ 5km (5 x 1km rondtes) OF Kinder 1km (1 rondte) DRAF of STAP
๐ŸŽŸ๏ธ Registrasie is GRATIS!

En moenie nรก die wedloop huis toe jaag nie! ๐Ÿ˜‰ Bring jou eie โ€œBring & Brunchโ€ ~ โ€™n kombers en iets lekker om te eet, en kom hou saam met ons piekniek. ๐Ÿงบโ˜•๐Ÿฅ

๐Ÿ‘‰ Registreer via die skakel teen 16 September 2026 โžก https://forms.gle/TxzqyY9NrkrBh8X59

Sien jou mรดre by kerk...  โ€ข Diens | 9amโ€ข LEEF Kids & LEEF Teens | 9amโ€ข LEEF Jeug | 6pm๐Ÿ“8 Impala weg, Dorinfkloof, Centur...
05/09/2026

Sien jou mรดre by kerk...

โ€ข Diens | 9am
โ€ข LEEF Kids & LEEF Teens | 9am
โ€ข LEEF Jeug | 6pm

๐Ÿ“8 Impala weg, Dorinfkloof, Centurion

Baie geluk aan ons geliefde pastoorsvrou, Melissa van Deventer met jou verjaarsdag! โ™กVandag vier ons jou โ€” โ€™n besonderse...
04/09/2026

Baie geluk aan ons geliefde pastoorsvrou, Melissa van Deventer met jou verjaarsdag! โ™ก

Vandag vier ons jou โ€” โ€™n besonderse vrou met โ€™n hart vol liefde, geloof en diensbaarheid. ๐Ÿค

Baie dankie vir alles wat jy vir en vir elke persoon om jou doen. Dankie vir jou getrouheid, jou liefde, jou omgee en die manier waarop jy altyd bereid is om te dien en โ€™n verskil te maak.

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met God se genade, vreugde, vrede en oorvloedige seรซn. Mag Hy jou opnuut versterk, jou hart vervul en jou herinner aan hoe kosbaar en geliefd jy is.

Ons waardeer jou, ons eer jou en ons is dankbaar vir jou! ๐ŸŒท

๐——๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐—ก๐—ผ๐˜๐—ฎ๐˜€ | ๐Ÿฏ๐Ÿฌ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ๐˜‰๐˜บ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ช๐˜ด ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ๐˜จ๐˜ช๐˜ง๐˜ฏ๐˜ช๐˜ด ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฌ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ด ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ญ๐˜ช๐˜ฌ - ๐˜ฃ๐˜ณ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ต ๐˜ฏ๐˜ข ๐˜Ž๐˜ฐ๐˜ฅ, ๐˜ธ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ต ๐˜ฃ๐˜บ ๐˜๐˜ฐ๐˜ฎ ๐˜ช๐˜ด ๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฐ...
03/09/2026

๐——๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐—ก๐—ผ๐˜๐—ฎ๐˜€ | ๐Ÿฏ๐Ÿฌ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
๐˜‰๐˜บ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ช๐˜ด ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ๐˜จ๐˜ช๐˜ง๐˜ฏ๐˜ช๐˜ด ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฌ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ด ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ญ๐˜ช๐˜ฌ - ๐˜ฃ๐˜ณ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ต ๐˜ฏ๐˜ข ๐˜Ž๐˜ฐ๐˜ฅ, ๐˜ธ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ต ๐˜ฃ๐˜บ ๐˜๐˜ฐ๐˜ฎ ๐˜ช๐˜ด ๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ญ๐˜ช๐˜ฌ.๐Ÿค

Vind die link na die volle boodskap in ons bio of op ons YouTube kanaal - Leef Kerk.

Vergifnis moet met deernis gedoen word - nie as veroordeling nie. Wonde toemaak en kettings breek.
02/09/2026

Vergifnis moet met deernis gedoen word - nie as veroordeling nie.
Wonde toemaak en kettings breek.

01/09/2026

Vergifnis is nie vir die ander persoon nie, dit is vir jou...om daai ketting te breek.

Vind die link na die volle boodskap in ons bio of op ons YouTube kanaal - Leef Kerk.

Address

8 Impala Street, Doringkloof
Pretoria
0157

Opening Hours

09:00 - 11:30

Telephone

+27795072507

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leef Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Leef Kerk:

Shortcuts

Share