NHK Montana-Oos

NHK Montana-Oos 'n Gemeente van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, geleë in die noord-ooste van Pretoria. Ons bedien die Evangelie van Jesus Christus aan almal.

31/03/2026
Baie welkom aan dr Annelie Botha as deelsorg predikant in Montana-Oos. Annelie is dosent aan die Universiteit van Pretor...
08/03/2026

Baie welkom aan dr Annelie Botha as deelsorg predikant in Montana-Oos. Annelie is dosent aan die Universiteit van Pretoria in die fakulteit praktiese teologie.
Op die foto teenwoordig by die geleentheid van dr Annelie se bevestiging is: prof Tanya van Wyk; ds Frikkie van Wyk; Dr Annelie Botha ; Prof Yolanda Dreyer en Dr Antoinette Jv Rensburg.

Geluk aan ons nuuste belydende lidmate met die aflegging van jul geloofsbelydenis.
15/02/2026

Geluk aan ons nuuste belydende lidmate met die aflegging van jul geloofsbelydenis.

Address

Plot 223, Kameeldriftweg, Derdepark
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:30 - 23:30
Wednesday 08:30 - 23:30
Friday 08:30 - 23:29
Sunday 09:00 - 23:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Montana-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share