Youth On Fire - YOF

Youth On Fire - YOF Youth On Fire is 'n nuwe Jeugbediening vir jongmense. Vir meer inligting kontak Vanessa: 0718510529 of Gerhard: 0722133568

Youth On Fire is 'n nuwe Jeugbediening wat 23 September 2016 begin het vir jongmense met 'n passie vir Jesus. Dit is 'n plek waar jy jou persoonlike verhouding met God kan kom bou, saam met boeties en sussies in Christus. Alles wat ons doen is Heilige Gees geïnspireerd. Ons praise and worship en doen saam Bybelstudie en gee ook geleentheid vir almal om hul testimonies te deel oor wat God in hul lewens doen. Vir meer informasie kontak Vanessa: 071 851 0529 of Gerhard: 072 213 3568

Address

Edelweiss Avenue, Magalieskruin
Pretoria
0151

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Youth On Fire - YOF posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Youth On Fire - YOF:

Share