Eagles Christian Fellowship Pretoria

Eagles Christian Fellowship  Pretoria Religious Organization

21/02/2019

Hierdie Sondag Geen kerk by lapa..
Gaan Driehoek memorial run doen.
Blessings Smokey

En Sondag is Ons al 2 Jaar oud. Dankie vir elkeen se Liefde, gebed en daar wees vir ons.  En dankie vir elkeen se hulp e...
31/01/2019

En Sondag is Ons al 2 Jaar oud. Dankie vir elkeen se Liefde, gebed en daar wees vir ons. En dankie vir elkeen se hulp en bystand wat gemaak het dat ons gekom het waar ons vandag is. Ons hou Sondag 'n Bring en braai na die diens. Dames wat kan bring asb vir ons 'n slaai. By ons plek in Silverton.
Kontak Smokey 079 736 6719 Blessings. Smokey en Meraai.

Kerk is reg.Is jy al oppad....Of slaap jy nog...Blessings S
20/01/2019

Kerk is reg.
Is jy al oppad....
Of slaap jy nog...
Blessings S

10/11/2018

Dagse mense..
Geen kerk by Arto moreoggend.
Wel by my huis
Kontak my vir die adres.
Blessings S

10/11/2018
Die tyd kom al hoe nader aan die uur wat ons nie graag wil onthou nie. Fanie se laaste tydjie op aarde. Ons d**k al heel...
14/08/2018

Die tyd kom al hoe nader aan die uur wat ons nie graag wil onthou nie. Fanie se laaste tydjie op aarde. Ons d**k al heeldag aan julle maar woorde is min. Tannie Sarie en Familie mag Jesus by julle wees en ń extra drukkie gee.

Sondag 6 Oktober 2018 om 9:00  Hou ons kerk saam met Van Der Stels kerk vir hulle 5 Jaar Bestaan.  Sien julle almal daar...
12/08/2018

Sondag 6 Oktober 2018 om 9:00 Hou ons kerk saam met Van Der Stels kerk vir hulle 5 Jaar Bestaan. Sien julle almal daar en nie by Arto nie. Blessings. S & M

Aan elke Vrou. Jy is Kosbaar en Spesiaal vir God. Geniet jou Vrouwees Vandag.
09/08/2018

Aan elke Vrou. Jy is Kosbaar en Spesiaal vir God. Geniet jou Vrouwees Vandag.

Address

Silverton
Pretoria

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27797366719

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eagles Christian Fellowship Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Eagles Christian Fellowship Pretoria:

Share