Ritme

Ritme 'n Stephan Joubert en Johan Smith inisiatief

Ritme is ‘n inisiatief van eKerk (Stephan Joubert) en VitaAmp (Johan Smith), met die doel om jou te bedien met die tydlose waarhede van die Woord op ‘n manier wat relevant is vir jou daaglikse vrae, uitdagings en menswees.

Hierdie week op Ritme Digitaal gaan ons voort met ons Nuwe Lewe-reeks. 🌱
08/09/2026

Hierdie week op Ritme Digitaal gaan ons voort met ons Nuwe Lewe-reeks. 🌱

07/09/2026

“Die Here is my krag en my lied, en Hy het my tot heil geword.” – Eksodus 15:2 (AFR83)

“Elkeen sal sy eie werk beproef.” – Galasiërs 6:4 (AFR1983)
07/09/2026

“Elkeen sal sy eie werk beproef.” – Galasiërs 6:4 (AFR1983)

Sien julle Sondag!
04/09/2026

Sien julle Sondag!

PSALMS 121:1-8 AFR83'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die H...
04/09/2026

PSALMS 121:1-8 AFR83
'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie. Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.

🔈 Luister Saam
03/09/2026

🔈 Luister Saam

North Point InsideOut performs their latest single "Death Was Arres...

Ritmeer Saam
03/09/2026

Ritmeer Saam

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

03/09/2026

“Wie sy vertroue stel op die Here, sal beskut wees.” – Spreuke 29:25 (AFR83)

02/09/2026
Hierdie week op Ritme Digitaal skop ons af met ons Nuwe Lewe-reeks! 🌱Kom reis vir die volgende vier weke saam met ons te...
01/09/2026

Hierdie week op Ritme Digitaal skop ons af met ons Nuwe Lewe-reeks! 🌱

Kom reis vir die volgende vier weke saam met ons terwyl ons ontdek hoe Jesus nuwe lewe bring, selfs op die plekke waar ons dit die minste verwag.

Nuwe lewe begin nie wanneer alles uitgesorteer is nie. Dit begin wanneer jy na Jesus toe beweeg.

Ons sien uit om hierdie reeks saam met julle te beleef. 💚

Address

Corobay
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ritme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share