Waterkloof AGS

Waterkloof AGS Maak ‘n verskil deur lewensverandering en -verryking. Ons is 'n gemeente in die Ooste van Pretoria vir progressief Afrikaanssprekende gesinne.

Sondae, 08:00 en 9:30 is ons oggenddienste met kinderkerk tydens die 9:30 diens. Neem asseblief kennis dat daar tydens vakansies en langnaweke geen kinderkerk en weekaktiwiteite is nie. Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste of kontak die kerkkantoor by 012 347 2081 tydens kantoorure - 8.30 - 12.30

Maandag Refleksie“Vriendelikheid is nie net 'n glimlag nie. Dit is 'n onverdiende verbondsliefde.”Kyk Sondag se lewendig...
07/09/2026

Maandag Refleksie

“Vriendelikheid is nie net 'n glimlag nie. Dit is 'n onverdiende verbondsliefde.”

Kyk Sondag se lewendige opname op YouTube of luister die diens op Spotify.

KerkaanlynAs jy ons aanlyndienste so baie soos ons geniet, wil ons jou uitnooi… ons gaan iets nuuts probeer.Hier is 30 A...
06/09/2026

Kerkaanlyn

As jy ons aanlyndienste so baie soos ons geniet, wil ons jou uitnooi… ons gaan iets nuuts probeer.

Hier is 30 Augustus se LEWENDIGE opname. Sondag (vandag) se diens sal môre, 7 September beskikaar wees.

Share gerus hierdie boodskap wyd en suid!

https://youtu.be/WuWD5z09ous?si=pHhaNv7FXyR6BEOK

God wil jou nie leer om geduldig te lyk nie. Hy wil jou verander om...

Maandag Refleksie“God wil jou nie leer om geduldig te lyk nie. Hy wil jou verander om werklik 'n geduldige mens te wees....
31/08/2026

Maandag Refleksie

“God wil jou nie leer om geduldig te lyk nie. Hy wil jou verander om werklik 'n geduldige mens te wees.”

Kyk Sondag se preek op YouTube of luister na die LIVE opname op Spotify.

27/08/2026

Koffietyd

Geniet hierdie week se koffietyd!

Ons nooi jou graag na Sondag se dienste: 08:00 en 09:30
Kinderkerk - 09:30

18/08/2026

Vrouwees-konferensie

Dankie vir elke vrou wat die konferensie ‘n groot sukses gemaak het.

Die Groot Pottebakker is nog nie klaar met jou nie!

Maandag Refleksie“Vreugde sê God is goed, vrede sê God is in beheer.”Kyk Sondag se preek op Youtube of luister die LIVE ...
17/08/2026

Maandag Refleksie

“Vreugde sê God is goed, vrede sê God is in beheer.”

Kyk Sondag se preek op Youtube of luister die LIVE boodskap op Spotify.

KerkaanlynBaie welkom by ons aanlyndiens!Geniet hierdie boodskap van VLEES NA VRUG - VREUGDE & VREDEhttps://youtu.be/Yt7...
16/08/2026

Kerkaanlyn

Baie welkom by ons aanlyndiens!
Geniet hierdie boodskap van VLEES NA VRUG - VREUGDE & VREDE

https://youtu.be/Yt7VfeYgfiY?si=LWBwhitIgjmqgaMJ

Nyd de videoer og den musik, du holder af, upload originalt indhold, og del det hele med venner, familie og verden på YouTube.

13/08/2026

Koffietyd

Geniet hierdie week se koffietyd!

Ons sien jou Sondag by kerk vir Week 3 van ons VLEES NA VRUG reeks.

Address

277 Neptunestreet
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30
Saturday 08:30 - 12:30
Sunday 08:00 - 11:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27123472081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterkloof AGS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Waterkloof AGS:

Shortcuts

Share