Lynnwoodrif Bybelskool

Lynnwoodrif Bybelskool Die blad is om die Woord van die Here suiwer en onveranderd te bestudeer en uit te dra

VriendeOns vertrou dit gaan goed met almal en dat julle lekker warm is in die koue wintertyd! Maar ons harte klop warm v...
16/07/2024

Vriende
Ons vertrou dit gaan goed met almal en dat julle lekker warm is in die koue wintertyd! Maar ons harte klop warm vir wat voorlรช die res van die jaar!! Ons het twee dosente vir die derde kwartaal:

Datum : 23 Julie tot 27 Augustus (6x lesings)
Dosent: Prof Hennie Stander
Tema : Filippense en Kolossense

Datum: 3,10,17 September
Dosent: Ds Peet van den Berg
Tema : Oud word en oud wees op die keper beskou

Korrespondente en Groepe is welkom om teen volgende in te skryf.
Klastye: Dinsdagoggende 09:00 tot 11:30 en word herhaal om 18:30 tot 20:30 vir aandstudente

Vir enige verdere navraag kontak Elize by 0723197597
Kom en word verryk deur die Woord!

Seรซnwense
Elize en Personeel

JEREMIA - Priester uit Anatot en Profeet vir die nasies.
03/04/2024

JEREMIA - Priester uit Anatot en Profeet vir die nasies.

25/03/2024

๐—›๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฅ๐—œ๐—ง๐— ๐—˜ ๐——๐—ถ๐—ด๐—ถ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—น:

PAASBOODSKAP
๐™๐™š๐™ข๐™–: Hy leef!
๐™Ž๐™ฅ๐™ง๐™š๐™ ๐™š๐™ง: Johan Smith
๐˜ฟ๐™–๐™ฉ๐™ช๐™ข: 28 Maart
๐™๐™ฎ๐™™: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)

๐Ÿ’ป๐Ÿ“ฑ Youtube & Facebook

https://bit.ly/425dCid

Dieptekursus Tweede Kwartaal 2024Vriende Ons het aan die einde gekom van 'n baie geseรซnde eerste kwartaal by dfie Bybels...
25/03/2024

Dieptekursus Tweede Kwartaal 2024
Vriende

Ons het aan die einde gekom van 'n baie geseรซnde eerste kwartaal by dfie Bybelskool!
Ons het baie geleer oor die Geloofshelde in die Ou Testament! Ons sien nou uit na die tweede kwartaal waar ons die profeet Jeremia gaan bespreek. Dr Arnold Smith is 'n kenner van die Profeet Jeremia en ons sien uit na 'n baie interessante 10 weke!! Ons wil jou uitnooi om in te skryf hiervoor en ook vriende te nooi om in te skryf!!

Datum: 9 April tot 11 Junie (10x weke)
Dosent: Dr Arnold Smith
Klastye: Dinsdagoggende 09:00 tot 11:30 en word herhaal om 18:30 tot 20:30 vir aandstudente

Vir enige verdere navraag kontak Elize by 0723197597
Kom en word verryk deur die Woord!

Seรซnwense
Elize en Personeel

Ons Bybelskool klasse begin weer die 23ste Januarie 2024, en almal is welkom.
08/01/2024

Ons Bybelskool klasse begin weer die 23ste Januarie 2024, en almal is welkom.

10/10/2023
16/07/2023

Kontak ons gerus vir klasbywoning of korrespondensie.

Address

H/v Hibiscus En Lanciastraat
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 10:00 - 13:00

Telephone

+27723197597

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lynnwoodrif Bybelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share