NG Tygerpoort

NG Tygerpoort NG Tygerpoort is 'n gemeente in die ooste van Pretoria. Die gemeente is lewendig en vol energie - ons bestaan nie ter wille van onsself nie!

NG Tygerpoort Kommentaarbeleid: https://ngtyger.com/kommentaarbeleid/

04/09/2026

๐Ÿ•บ Skryf sommer so dans-dans in vir NG Tygerpoort Sentrums 2027! ๐ŸŽ‰

Dis tyd om jou plekkie te verseker! ๐Ÿฅณ
Kom wees deel van โ€™n jaar vol pret, groei, speel, leer en sommer baie lekker saamwees! โค๏ธ

Moenie wag tot die laaste oomblik nieโ€ฆ
Dans-dans jou pad tot by registrasie! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บโœจ

๐Ÿ“š NG Tygerpoort Sentrums 2027
๐Ÿ“ Skryf nou in en kom wees deel van die pret!

Ons kan nie wag om jou in 2027 te verwelkom nie! ๐ŸŒˆ๐Ÿ’›

๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž
01/09/2026

๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž

Ons is baie opgewonde om die Hatfield Christian School Hoรซrskool koor, onder leiding van Edwin Mitas, hierdie komende So...
01/09/2026

Ons is baie opgewonde om die Hatfield Christian School Hoรซrskool koor, onder leiding van Edwin Mitas, hierdie komende Sondag in die 10 uur erediens te verwelkom.

Moenie dit misloop nie!



Ons gemeente se bedieningspan, van ons personeel en lidmate was betrokke om laasweek die uiters suksesvolle Predikante S...
31/08/2026

Ons gemeente se bedieningspan, van ons personeel en lidmate was betrokke om laasweek die uiters suksesvolle Predikante SAAMkoms te help reรซl.

Ester Joubert Steyn en Sonnika Nel was verantwoordelik vir al die logistiek.

Corneil Clasen was in die orkes.

Berdine le Roux het al die grafika en visuele aspekte van die grootsaalbyeenkomste hanteer.

Sonnika en Berdine was produksie-assistente, ook tydens die ViaTV Saam in Lof-produksie.

Zander Van Der Westhuizen was op die kernreรซlingspan wat die hele Saamkoms help reรซl het, saam met sy vrou Maartje wat as assessor van die algemene sinode die projekleier was. Daar was meer as 20 lede in die logistieke, inhouds- en kernspanne, en oor die 120 aanbieders.

Amper 700 mense (650 predikante) het dit bygewoon en die sosiale media gons oor die getuienisse van die massiewe invloed.

Zander was verantwoordelik vir al die musiek, die liturgie en die lei van al die groot byeenkomste. Hy het ook die span gelei wat nuwe musiek vir die SAAMkoms geskryf het, wat hierdie week landwyd vir kerke vrygestel is.

Zander was ook die vervaardiger van die Saam in Lof-musiekproduksie, 'n eerste in die NG Kerk se geskiedenis. Die produksie, met name soos Coenie de Villiers, Jannie du Toit, Rouchelle Liedemann, Deon Meiring, Neil Bรผchner, Frieda van den Heever, Jo Black en die Saamkoms se eie "predikante-orkes", word die eerste keer op Oukersaand op ViaTV uitgesaai.

Dit was voorwaar 'n wonderlike belewenis, en ons is dankbaar en trots dat ons gemeente deel kon wees van iets wat sรณ 'n blywende indruk gelaat het.

PredikanteSAAMkoms 2026 vind 24-28 Augustus by Goudini in die Wes-Kaap plaas. Dit is die eerste geleentheid van sy soort in meer as twee dekades en word deur sowat 700 NG predikante van regoor Suid-Afrika bygewoon. Lees jy hierdie op die Kerkbode-app? Lees eerder via jou webblaaier deur HIER te klie...

31/08/2026

๐™’๐™€๐™€๐™†๐™‡๐™„๐™†๐™Ž met Marco | Die een ding...

30/08/2026

10:00 30 Augustus 2026 Erediens (dr. Karin Steyn)

Die NG Tygerpoort-span by die Predikante SAAMkoms 2026. Voor en agter die skerms het ons saam gedien en saam gegroei.   ...
28/08/2026

Die NG Tygerpoort-span by die Predikante SAAMkoms 2026. Voor en agter die skerms het ons saam gedien en saam gegroei.

Address

51 Henry Avenue
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27128090107

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Tygerpoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Tygerpoort:

Shortcuts

Share