Kinders van die Lig - Pretoria

Kinders van die Lig - Pretoria Kinders van die Lig is 'n evangelisasie en uitreik aksie onder toesig van die Afrikaanse Protestantse Kerke Pretoria-Oos en Wes-Moot

"Kinders van die Lig" reik uit na kinders in nood. Ons spits ons toe op kinders wat uit swak sosio-ekonomiese omstandighede kom. Ons is hoofsaaklik in die omgewing van Pretoris-Wes werksaam. Die aksie staan onder toesig van die Afrikaanse Protestantse Kerk Pretoria-Oos.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinders van die Lig - Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share