VONKK - Voortgesette Ontwikkeling van nuwe klassieke kerkmusiek

VONKK - Voortgesette Ontwikkeling van nuwe klassieke kerkmusiek Die akroniem VONKK staan vir Voortgesette Ontwikkeling van Nuwe Klassieke Kerkmusiek. Dit sien ons ook wêreldwyd.

VONKK was vroeër deel van ADGO (Algemene Sinode se Diensgroep vir Gemeente Ontwikkeling) se Projekspan vir Musiek wat voortdurend nuwe en ook inheemse kerkmusiek moet skep en versamel. Alhoewel die Liedboek wat in 2001 verskyn het ’n wonderlike skat van klassieke en meer eietydse klassieke kerkliedere bevat, weet ons dat klassieke kerkmusiek in die moderne eeu waarin ons leef nog steeds ontwikkel.

Dit is ook hoekom die Algemene Sinode van 2007 dit goedgekeur het dat die proses van voortdurende versameling, skep en keuring van klassieke kerkliedere steeds moet voortgaan. Alhoewel VONKK ’n inisiatief was van die NG Kerk, is die Nederduitsch Hevormde Kerk die afgelope paar jaar as medewerkers by die proses betrokke en vanaf 2016 as volwaardige vennote van VONKK.

24/01/2026

SAKOV

05/08/2024
19/04/2024

Sien jou daar!!!
☎️ Pieter van den Berg 072 041 3954
NHK PRETORIA-OOS
Delyweg 100, Waterkloofpark

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VONKK - Voortgesette Ontwikkeling van nuwe klassieke kerkmusiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share