CMM-Ministry

CMM-Ministry https://www.facebook.com/ #!/profile.php?id=100001288638751 Deur hierdie visie uit te leef, word mense raakgeleef en ‘n verskil gemaak.

CMM's PROSPEKTUS

VISIE
Om as Christelike motorfietsryers te assosieer en sodoende die Woord van God uit te dra. KONSTITUSIE
Die bedryf en aktiwiteite van die CMM word gereël deur die Woord van God, soos vervat in die Bybel. LIDMAATSKAP
Lidmaatskap is onbeperk vir alle Christene, ongeag denominasie. Diversiteit word erken en gerespekteer. KLEURE EN EMBLEEM
Kleure en embleem word gedra ten einde

uitgeken te word as mense wat bereid is om die Woord van God uit te dra, mense raak te leef en ‘n verskil te maak. Kleure en ‘n embleem wys nie dat ons Christene is nie, ons leefwyse en leefstyl spreek daarvan. Toekenning van kleure geskied na amptelike inskakeling by die CMM vir ‘n minimum tydperk van 3 (drie) maande, ten einde nuwe lede gemoedsrus te gee dat hulle wel hulself kan assosieer met die visie van die CMM en diversiteit van sy lede. PRET, BROEDER – EN SUSTERSKAP
Die CMM stel hom ten doel om sy visie uit te leef in volledige broeder-en susterskap onder mekaar, terwyl pret en ontspanning beoefen word. CHRISTENE SE TAAK IN HIERDIE WÊRELD
Matteus 5:13-16

13“Julle is sout wat smaak moet gee aan hierdie smaaklose wêreld waarin almal in sonde leef. As julle dit nie doen nie, beteken julle net mooi niks vir God nie. Dan kan Hy julle net sowel op die ashoop weggooi.

14 “Julle is ‘n lig vir die donker wêreld rondom julle. Almal moet kan sien dat julle glo. Julle geloof moet net so sigbaar wees soos ‘n stad wat hoog bo-op ‘n berg gebou is.

15 “Geen mens sit ‘n lig aan en gaan steek dit dan onder ‘n bed weg nie. Nee, ‘n lig word in die middel van ‘n vertrek neergesit sodat almal kan sien wat om hulle aangaan. Dit is presies wat julle ook moet doen. Moenie iewers in die donker gaan wegkruip nie.

16 “ Julle moet soos ‘n lig in hierdie pikdonker wêreld skyn. Ander mense moet uit julle woorde en dade sien dat julle God van harte dien. Dan sal hulle sê dat God regtig ‘n groot en goeie God is. So word julle hemelse Vader se Naam regtig grootgemaak.”

Kontak details:

Tertius du Plessis
Sel: 082 575 3441
Epos: [email protected]
Web: www.cmm-ministry.co.za

14/11/2012

Leef Iemand Raak

Wie Is Ons CHRISTIAN MOTORCYCLISTS MORELETA MINISTRY (‘CMM’)VISIEOm as Christelike motorfietsryers te assosieer en sodoende die Woord van God uit te dra en dissipels te maak, wat weer dissipels maak…Jesus in elkeen!KONSTITUSIEDie bedryf e...

01/05/2012
20/03/2012

Raymond Dye van Radio Rippel 90.5 in Pretoria praat met Philip Coetzer en Tertius du Plessis oor die CHRISTIAN MOTORCYCLISTS MORELETA (CMM) se Motorfiets-Bed...

20/03/2012

Raymond Dye van Radio Rippel 90.5 in Pretoria praat met Philip Coetzer en Tertius du Plessis oor die CHRISTIAN MOTORCYCLISTS MORELETA (CMM) se Motorfiets-Bed...

20/03/2012

Raymond Dye van Radio Rippel 90.5 in Pretoria praat met Philip Coetzer en Tertius du Plessis oor die CHRISTIAN MOTORCYCLISTS MORELETA (CMM) se Motorfiets-Bed...

14/03/2012

Raymond Dye van Radio Rippel 90.5 in Pretoria praat met Philip Coetzer en Tertius du Plessis oor die CHRISTIAN MOTORCYCLISTS MORELETA (CMM) se Motorfiets-Bediening.
[email protected]
www.cmm-ministry.co.za

Address

Moreletapark
Pretoria

Telephone

082 575 3441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMM-Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share